http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10565214_10152378601094830_7928536682609945755_n_zpsd2ea0448.jpg
Mini-fritta's... smaaklik as 'n bykos of as 'n peuselhappie saam met drankies!
Klits 7 eiers
en 2 teelepels melk
met 'n bietjie sout en peper.
Smeer 'n muffin pannetjie vir 12 porsies (of gebruik 'n silikon muffin pannetjie wat jy nie hoef te smeer nie).
Voeg jou gunsteling vulsel by, bv. ertjies met vars kruisement, bokkaas, sampioene, spek,
gerasperde kaas, kersie-tamaties of 'green pepper'.
Deel dan die eiermengsel gelykop oor die muffin pannetjie holtes.
Bak vir 15-20 minute in die oond teen 180 °C tot dit 'n goue kleur het en "crisp" is.
Laat dit dan effens afkoel voordat jy dit uit die muffin pannetjie haal.
Bykos of as 'n peuselhappie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Bykos of as 'n peuselhappie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
