QL vir 243 Win asb
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
QL vir 243 Win asb
Help asb met lading vir 243 Win vir hoogste node spoed.
Koeel - Hornady Interlock BTSP #2453
Koeel Gewig - 100gr
Hornady Doppe
H2O dop - 56.1gr
Slagdop - CCI200
TPL - 2.682" - 0.018" vanaf lande
Loop Lengte - 24"
Kruit S365 Lot 64
Lading 1 - 35gr - 2754 fps
Lading 2 - 36gr - 2766 fps
Neem asb kennis dat my slagdoppe kraters toon op 38.8gr
Groetnis

Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
Die ladings wat jy getoets het, is dit die gemiddeld van 3 skote of slegs een, die klein verskil in spoed vir die verandering in lading maak nie heeltemal sin nie.
Jy het nie dalk die spoed van die 38,8 lading nie.
As bg lading hier in die omgewing van 2910fps is is dit op 'n node. Dit is jammer dat hy primer kraters veroorsaak, maar dit ook druk net so 4000psi onder maksimum van 60000 gee.
As ek jou 36gr gebruik om te kalibreer, behoort jy op 2809fps op 'n node te wees, teen 36,8gr

Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Julle manne sal my asb moet help, ek dop dalk die toets blyk dit vir my.
Die spoed is gemiddeld en baan was as volg:
Lading 1 - 35gr - Skoot 1 2737, Skoot 2 2772 en Skoot 3 2754, dus gemiddeld van 2754
Lading 2 - 36gr - Skoot 1 2743, Skoot 2 2795 en Skoot 3 2760, dus gemiddeld van 2766
Doen ek iets verkeerd? Verder hiertoe was die spoed op 38.8 - 2892
My kalibrasie skote was met splinternuwe doppe, is dit dalk die probleem?
Die eintlike vraag is, beteken dit dat my kruit en punt kombinasie nie gaan werk vir die node by 2910 nie?
Dankie
Julle manne sal my asb moet help, ek dop dalk die toets blyk dit vir my.
Die spoed is gemiddeld en baan was as volg:
Lading 1 - 35gr - Skoot 1 2737, Skoot 2 2772 en Skoot 3 2754, dus gemiddeld van 2754
Lading 2 - 36gr - Skoot 1 2743, Skoot 2 2795 en Skoot 3 2760, dus gemiddeld van 2766
Doen ek iets verkeerd? Verder hiertoe was die spoed op 38.8 - 2892
My kalibrasie skote was met splinternuwe doppe, is dit dalk die probleem?
Die eintlike vraag is, beteken dit dat my kruit en punt kombinasie nie gaan werk vir die node by 2910 nie?
Dankie
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
Ek het half die gevoel jou koeel druk in jou lande in. Is jou jump lengte korrek. Ek vra maar net.
Jy kan kan dalk hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=21518&hilit ook bietjie meer gaan lees oor TPL
In die threat het Marius soos hier onder genoem.
Post subject: 308 jump
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=20775&hilit
Post subject: Sprongafstand van koeel na groewe
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=3680&hilit
Post subject: Maks "bullet jump"
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=1804&hilit
Die dop volume wat jy gegee het, is dit gemeet met once fired of virgin. Verkieslik moet dit met once fired gedoen word sodat jou wapen se kamer dimensies verkry kan word.
Het jy dalk enige ander tekens van druk ervaar met die 38.8 lading, soos slot wat moeilik oopmaak.
Kraters is ook nie altyd druk tekens nie, jy kan dalk hier lees http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=13141&hilit oor dit.
Dit is ook nie altyd nodig om op die hoogste lading gewoonlik te laai, om die mees akkuraatste lading te kry nie.
'n Neef van my het 'n CZ550 308 varminter, as reg is 'n 24" loop, en hy laai teen so 2780, hy skiet gemaklik 'n .75moa op 500m.
Die groot vraag is wat jy met die ladings wil doen jag of skiet kompetisies.
Ek persoonlik hou niks daarvan op die hoogtse node te laai nie, want dit hou weer ander gevare in, soos met hitte veranderings kan dit jou dalk net in die rooi druk.
Jammer ek gee jou so baie leeswerk, maar dalk kry jy ander antwoorde ook.

Jy kan ook dalk meer wys word uit die onderstaande topicstripodmvr wrote:Ek kan hier verklaar - ek het nog nooit aktief dieselfde lading gevat en dan die koeël in inkremente korter gemaak en geskiet om die sweetspot te kry nie. My standaard reël was nog altyd 1mm korter vir loodkern en 2mm vir monos. Resep het sovêr vir my praktiese jagakkuraatheid gegee.
Die ammunisievervaardigers hou gewoonlik by CIP en SAAMI se aanbevole TPL (Somchem bly naby daaraan) en die Sako 55gr wat ek nou in my 223 skiet maak baie mooi.
Post subject: 308 jump
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=20775&hilit
Post subject: Sprongafstand van koeel na groewe
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=3680&hilit
Post subject: Maks "bullet jump"
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=1804&hilit
Die dop volume wat jy gegee het, is dit gemeet met once fired of virgin. Verkieslik moet dit met once fired gedoen word sodat jou wapen se kamer dimensies verkry kan word.
Het jy dalk enige ander tekens van druk ervaar met die 38.8 lading, soos slot wat moeilik oopmaak.
Kraters is ook nie altyd druk tekens nie, jy kan dalk hier lees http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=13141&hilit oor dit.
Dit is ook nie altyd nodig om op die hoogste lading gewoonlik te laai, om die mees akkuraatste lading te kry nie.
'n Neef van my het 'n CZ550 308 varminter, as reg is 'n 24" loop, en hy laai teen so 2780, hy skiet gemaklik 'n .75moa op 500m.
Die groot vraag is wat jy met die ladings wil doen jag of skiet kompetisies.
Ek persoonlik hou niks daarvan op die hoogtse node te laai nie, want dit hou weer ander gevare in, soos met hitte veranderings kan dit jou dalk net in die rooi druk.
Jammer ek gee jou so baie leeswerk, maar dalk kry jy ander antwoorde ook.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Dankie vir die terugvoer, ek "mind" gladnie die leeswerk nie. 'n Mens leer altyd iets nuuts.
Die dop volume is gemeet met once fired doppe. Wat die TPL aan betref is dit gemeet met Hornady se OAL gauge en ek het redelike konstante mates gekry.
Dit is die eerste keer wat ek kraters op primers waarneem. Ek laai ook met my 30-06 met 180gr teen 2750 en ervaar geen druk nie.
Die slot van die 243 het nie moeilik oopgemaak op 38.8gr nie.
Hoe nou verder? Moet ek dalk my kalibrasie toetse oordoen? En is die variansie in my skote se spoed 'n probleem?
Groete,
Dankie vir die terugvoer, ek "mind" gladnie die leeswerk nie. 'n Mens leer altyd iets nuuts.
Die dop volume is gemeet met once fired doppe. Wat die TPL aan betref is dit gemeet met Hornady se OAL gauge en ek het redelike konstante mates gekry.
Dit is die eerste keer wat ek kraters op primers waarneem. Ek laai ook met my 30-06 met 180gr teen 2750 en ervaar geen druk nie.
Die slot van die 243 het nie moeilik oopgemaak op 38.8gr nie.
Hoe nou verder? Moet ek dalk my kalibrasie toetse oordoen? En is die variansie in my skote se spoed 'n probleem?
Groete,
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
My gevoel is jy moet net weer met die 36gr 'n toets lading doen, maar jou TPL korter maak sodat jy 0.025"(0.6mm) of 0.03" (0.75mm) jump het. (Jy kan self besluit, want sodra jy node spoed gekry het, en jou groepering het aandag nodig, gaan jy met TPL moet speel en word dit korter gemaak)
Soos ek gese het dit lyk net of jy baie naby of teen die lands is, omdat die verskil in spoed tussen die 2 ladings nie korelleer nie, maar die 38,8 wel baie naby aan die spoed kom wat ql voorspel.
Hoe was jou gropering met die 36gr.
My eie 243 skiet ek met 'n 0,8mm jump met 95gr sst. Ek het egter oorgeslaan na 385 agv 365 probleme en dopvulling wat nie aanvaarbaar was nie. Ek gebruik ook magnum primers en skiet teen 2980fps.
Ek sal vannaand by die huis gou weer kyk hoe was jou dopvulling en verbranding syfer
Ek hoop Tripod of ander slimmer manne lees ook hier raak. Dalk mis ek iets.

Last edited by Johan Reyneke on Tue Oct 07, 2014 1:33 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Baie dankie, ek gaan jou raad hier volg en weer gaan toets met 35gr en 36gr wat 1mm vanaf die lande is.
Ek het gladnie gekyk vir groepering nie want ek het sommer oor 25m geskiet.
Groete,
Baie dankie, ek gaan jou raad hier volg en weer gaan toets met 35gr en 36gr wat 1mm vanaf die lande is.
Ek het gladnie gekyk vir groepering nie want ek het sommer oor 25m geskiet.
Groete,
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
Ek het gou na jou dop vulling % gekyk, en dalk is die probleem hier, ek sien met 36gr is dit maar 76% vol, wat baie laag is. Die algemene vulling is verkieslik 90% of meer, min is 85%.
Jy sal dalk daaraan moet dink om ook oor te gaan na 385 toe, om beter dopvulling te kry.
Ek het gou na jou dop vulling % gekyk, en dalk is die probleem hier, ek sien met 36gr is dit maar 76% vol, wat baie laag is. Die algemene vulling is verkieslik 90% of meer, min is 85%.
Jy sal dalk daaraan moet dink om ook oor te gaan na 385 toe, om beter dopvulling te kry.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Wat is die korrekte manier om H20 kapasiteit vir QL te meet? Ek het die "sticky's" gelees maar dit praat net van ge vuurvormde doppe. Moet hulle getrim word of nie?
Wat is die korrekte manier om H20 kapasiteit vir QL te meet? Ek het die "sticky's" gelees maar dit praat net van ge vuurvormde doppe. Moet hulle getrim word of nie?
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie dit moet gemeet word met gevuurde dop wat nog slagdop in het. Moet ook nie net 1 dop se volume meet nie. Kry ten minste average vir so 5 doppe. Sit so klein bietjie skottelgoed seep in die water en werk met doppe wat regte lengte is. Die 243 Win is veral een van die kalibers wat daarvan hou om doppe te rek en doughnuts te maak.
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Ek het 'n geleentheid gehad om vanoggend weer gou skietbaan toe te gaan vir kalibrasie. Maar vooraf het ek die TPL seker 30 keer gemeet gisteraand en weer vanoggend en iets het verkeerd gegaan iewers.
My nuwe syfer vir aan die lande raak is 65.88mm, so my TPL vir die toets is 64.88mm (1mm jump). Jy sal dalk sien dat my TPL nou skielik 2.24mm korter is. Dit blyk om baie kort te wees? Korter as Somchem se boekie ook vir 100gr punte?
Ek het ook die H20 inhoud van die doppe vanogged bereken en die gemiddeld is 56gr.
Resultate
Skoot 1 - 2715
Skoot 2 - 2666
Skoot 3 - 2693
Ave - 2691
Groepering was maar baie swak, 2.5 duim.
Ek het 'n geleentheid gehad om vanoggend weer gou skietbaan toe te gaan vir kalibrasie. Maar vooraf het ek die TPL seker 30 keer gemeet gisteraand en weer vanoggend en iets het verkeerd gegaan iewers.
My nuwe syfer vir aan die lande raak is 65.88mm, so my TPL vir die toets is 64.88mm (1mm jump). Jy sal dalk sien dat my TPL nou skielik 2.24mm korter is. Dit blyk om baie kort te wees? Korter as Somchem se boekie ook vir 100gr punte?
Ek het ook die H20 inhoud van die doppe vanogged bereken en die gemiddeld is 56gr.
Resultate
Skoot 1 - 2715
Skoot 2 - 2666
Skoot 3 - 2693
Ave - 2691
Groepering was maar baie swak, 2.5 duim.
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
Was die lading met 36gr.
Jou dop inhoud lyk reg want my hornadys is ook so 56, dit is hoekom ek nie jou 56,1 in twyfel getrek het nie.
Ek sal vanaand gou weer QL na kyk, want die prentjie het nou heelwat verander as ek na die spoed kyk.
Was die lading met 36gr.
Jou dop inhoud lyk reg want my hornadys is ook so 56, dit is hoekom ek nie jou 56,1 in twyfel getrek het nie.
Ek sal vanaand gou weer QL na kyk, want die prentjie het nou heelwat verander as ek na die spoed kyk.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Johan,
Askuus man, ja die lading was 36gr.
Baie dankie jou moeite word waardeer!
Askuus man, ja die lading was 36gr.
Baie dankie jou moeite word waardeer!
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Laaste vraag, lyk my TPL nie vir julle baie kort nie?
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie
TPL gaan verskillend wees van geweer tot geweer, en selfs ook van koeel tipe tot koeel tipe. Hier is grootliks agv die ogive lengte wat verkil van elke tipe koeel.
As jy bv die interlock 100gr wat jy gebruik vergelyk met nosler se 100gr of sierra se 100gr, gaan elkeen verkillend tpl he. Die ogive is die gedeelte van die koeel wat teen die lande druk.
As die neusboog skerp en lank is gaan jou tpl langer wees (lees koeel kan dieper in die lande ingaan voor dit aan die lande raak) as 'n koeel wat se neusboog kort is en dus gou aan die lande gaan raak.
EK sal ook vanaand gou kyk wat is my tpl min of meer.

Gou gekyk na tpl. Dit lyk kort, maar soos ek in vorige post gese het, daar is faktore wat dit bepaal. My 87vmax is bv 69.2 terwyl my 95 sst 68mm en dan sierra prohunt is 66.8
As ek egter met 'n Hornady Lock-N-Load Bullet Comparator meet is almal se ogive in die 58mm omgewing. So 0.2mm weerskante
Ek gou die data wat jy gegee het weer in ql gesit en die vlg gekry
Onthou die spoed is waarna jy mik en soseer die lading nie.
Node 6 - 2840fps, 47798psi, @ ongeveer 38.5gr, en 83.5% dopvulling
Node 5 - 2955fps, 55391psi, @ ongeveer 40.5gr, en 87.8% dopvulling. As jy die node wil gebruik. Laai vanaf 39.5 in 0.5 gr inkremente op tot jy spoed van 2955 kry. Laai versigtig
Jou maks druk is 60191psi

Hoe gaan die TPL verandering die burn rate beinvloed? Ek het my pa se QL by hom oorgeneem en die waardes gister ingesleutel en kry basies dieselfde as wat jy het glo ek, my burn rate is op 0.4760.
Ek vermoed ek kry false lesings op my TPL metings.
Vir interessantheid het ek gister op die skietbaan met die quickcharge meter min of meer 35gr in die splinternuwe doppe gegooi om te fireform en dit gee vir my 0.6MOA akkuraatheid.
Dankie
Hoe gaan die TPL verandering die burn rate beinvloed? Ek het my pa se QL by hom oorgeneem en die waardes gister ingesleutel en kry basies dieselfde as wat jy het glo ek, my burn rate is op 0.4760.
Ek vermoed ek kry false lesings op my TPL metings.
Vir interessantheid het ek gister op die skietbaan met die quickcharge meter min of meer 35gr in die splinternuwe doppe gegooi om te fireform en dit gee vir my 0.6MOA akkuraatheid.
Dankie
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Eddie, waar is jy tuis. As jy prakties saam met 'n mentor die laai dinge kan aanpak sal dit baie help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Tripod,
Ek bly in die Wesrand, Krugersdorp.
Jammer vir al die vrae maar dit blyk die maklikste om te leer. Ek jag al vir 20 jaar maar het eers hierdie jaar die herlaai ding aangepak.
Ek bly in die Wesrand, Krugersdorp.
Jammer vir al die vrae maar dit blyk die maklikste om te leer. Ek jag al vir 20 jaar maar het eers hierdie jaar die herlaai ding aangepak.
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Ek het nie 'n comparator om die TPL te meet nie. Ek span die slot van die geweer en sit die skoonmaakstok tot teen die slotkop en plak een of ander band (maskeer of pakkette band) gelyk met die kroon van my geweer. Ek gooi dan die koeël punt eerste in die kamer en stamp hom liggies vas. Nou herhaal ek die plak van die band en het nou twee duidelike merkers om tussen te meet met die Vernier. Vir koper/lood koeëls word 1mm afgetrek vir maks TPL en vir koper word 2mm afgetrek. Ek het 'n Excel lêer waarin ek al hierdie afmetings bêre vir toekomstige verwysing. Elke koeël wat ek gebruik word so opgeteken.
My geweer is 'n enkelskoot so lang TPL kan gebruik word.
243
Maksimum Gebruik Opmerkings
Barnes X 85 69.34 67.00
Goodnel 80 SPBTE 70.36 65.00
Goodnel 90 Bushmaster 67.14 65.00
Speer 90 70.19 68.00
Hornady 100 FBSP 68.00
Hornady 100 BTSP 71.46 70.00
Sako 90 71.47 66.50
Barnes X 75 70.00 68.00
87 Vmax 70.65 69.00
Sierra 85 69.82 68.00
Speer 105RN 68.37 67.30
Rhino 100
Peregrine 75 70.00 68.00
My geweer is 'n enkelskoot so lang TPL kan gebruik word.
243
Maksimum Gebruik Opmerkings
Barnes X 85 69.34 67.00
Goodnel 80 SPBTE 70.36 65.00
Goodnel 90 Bushmaster 67.14 65.00
Speer 90 70.19 68.00
Hornady 100 FBSP 68.00
Hornady 100 BTSP 71.46 70.00
Sako 90 71.47 66.50
Barnes X 75 70.00 68.00
87 Vmax 70.65 69.00
Sierra 85 69.82 68.00
Speer 105RN 68.37 67.30
Rhino 100
Peregrine 75 70.00 68.00
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Tripod,
Dankie, ek meet die die Hornady Lock and Load gauge tesame met die comparator.
Ek dink ek sal weer noukeurig moet gaan meet en net seker maak. Soos ek hierbo genoem het ek vermoed ek kry vals lesings en dit het 'n redelike invloed.
Meeste van my handleidings, Nosler, Lee en Lyman verwys na 'n jump vanaf .015" maar ek volg die raad van die manne op hierdie forum wat verwys na 1mm.
Dankie, ek meet die die Hornady Lock and Load gauge tesame met die comparator.
Ek dink ek sal weer noukeurig moet gaan meet en net seker maak. Soos ek hierbo genoem het ek vermoed ek kry vals lesings en dit het 'n redelike invloed.
Meeste van my handleidings, Nosler, Lee en Lyman verwys na 'n jump vanaf .015" maar ek volg die raad van die manne op hierdie forum wat verwys na 1mm.
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL vir 243 Win asb
Ek gebruik ook die metode vir bevestiging.tripodmvr wrote:Ek het nie 'n comparator om die TPL te meet nie. Ek span die slot van die geweer en sit die skoonmaakstok tot teen die slotkop en plak een of ander band (maskeer of pakkette band) gelyk met die kroon van my geweer. Ek gooi dan die koeël punt eerste in die kamer en stamp hom liggies vas. Nou herhaal ek die plak van die band en het nou twee duidelike merkers om tussen te meet met die Vernier. Vir koper/lood koeëls word 1mm afgetrek vir maks TPL en vir koper word 2mm afgetrek. Ek het 'n Excel lêer waarin ek al hierdie afmetings bêre vir toekomstige verwysing. Elke koeël wat ek gebruik word so opgeteken.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: QL vir 243 Win asb
Oom Tripod,
As mens met oom se metode gebruik die TPL meet, jou skoon maak stok het mos n gatjie voor in waar mens jou borsel ens indraai, moet mens nie die gat toe maak anders gaan die punt daar indruk en sodoende gaan jou lesings nie akuraat wees nie?
Weet stoke verskil somiges is male en nie female.
En kan die stok stok meskien die punt mis druk mis druk?
Ek gebruik ook die metode net al gewonder of dit kan gebeur of nie rerig nie?
Ek laai 'n prentjie by om te verduidelik.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: QL vir 243 Win asb
Hey Johan,
Net gewonder of die 2 goed 'n invloed kan heh, die 2 de opsie glo ek, kan nie gebeur nie want daar sal nie genoeg plek wees vir die stok om langs die punt in te beweeg nie (jou stok moet net diker as die helfe van jou kaliber wees).

Sal dink mens moet net 'n Male skoon maak stok gebruik om die moontlik probleem te voorkom.
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#