Page 1 of 1
Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 11:30 am
by ricus 1
Ek wil myself net voorstel. My naam is Ricus en ek woon in Worcester in die mooi kaap. Ek is 'n toegewyde jagter en is 'n lid by kaapjag. Ek jag al 10jaar.
Dankie vir die forum...
Groete
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 11:33 am
by tripodmvr
Dankie vir jou belangstelling. Hoop ons gaan nog lekker gesels. Gee bietjie inventaris oor jou skietgoed en jagte (waar in die wêreld)
Skietgoed
Posted: Tue Sep 30, 2014 12:35 pm
by ricus 1
Ek jag in die Oos kaap. Willowmore se wereld. Het al noord kaap probeer maar het nie lekker gejag nie.
My sietgoed is as vol .22,.22 hornet, 243 Musgrave, 30-06 Bruno, 7x57 Bruno, 375 H&H Sako en 'n haelgeweer enkel loop.
Groete almal
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 12:48 pm
by tripodmvr
Jy het jouself al goed toegerus. Het jare gelede laas in die Ooskaap gejag - iets anders as normale bosveldjag, maar nog steeds lekker en mooi wêreld op sy manier. Sekerlik herlaai jy ook met soveel gewere.
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 12:50 pm
by Robin
Welkom Ricusu
Hoop jy geniet dit hier. Hier is baie om te leer en almal se insette tel.
Geniet dit.
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 12:50 pm
by ruaanb
Welkom!
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 12:54 pm
by Boesman10
Hey - nog 'n Kapenaar. Welkom.
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 1:01 pm
by .303 JAGTER
Welkom by die forum Ricus, jy sal dit beslis baie geniet hier.
groete
Hennie
Re: Goeiemore almal
Posted: Tue Sep 30, 2014 10:03 pm
by Nishon
Welcome Ricus.I'm also new on this forum,just joined a few days ago and I must say this is one of the best forums to be in.The guys here are amazing, really helpful and obviously well experienced.You will enjoy your stay here.