Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm

Dagsê.
Kan iemand my dalk help met `n lading vir die volgende asseblief.
Howa M1500 .270 Winchester met `n looplengte van 540mm (22")
Twist: 1 tot 10
Max TPL: 87.6mm
Punt: 130gr Nosler Ballistic tip Spitzer (Hunting) BT
Doppe: S&B 69gr H2O
Kruit: S365
Primer: S&B Large Rifle
Ek het toets ladings geskiet met 50gr S365 en TPL van 86.6mm en my gemidelde spoed was 2690ft/ second.

Groete
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Middag Parafien
Ek gebruik 54.5gr S365 met n tpl van 84.76mm vit die 130gr B/T's. Dit is bietjie hoër as wat somchem aanwys maar het geen tekens van druk nie.spoed meet 3150ft/s. Jy behoord met n lading van 52.5gr ook baie goed reg te kom.Stel voor vat dit geleidelik op en hou dop vir tekens van druk.
Laat weet hoe dit vorder.

BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Hang af van watter lot S365 jy gebruik. Met lot 72 laai ek tot 57.3gr net onder max druk (vir 3150fps met Sierra PH130gr), terwyl my vorige lot (ek dink 67...) ek by max druk was met 54.3gr. Hou jou spoed dop- hier verby 3100fps se kant toe begin warm raak met 130gr konvensionele koeels uit 'n 24" loopRobin wrote:Middag Parafien
Ek gebruik 54.5gr S365 met n tpl van 84.76mm vit die 130gr B/T's. Dit is bietjie hoër as wat somchem aanwys maar het geen tekens van druk nie.spoed meet 3150ft/s. Jy behoord met n lading van 52.5gr ook baie goed reg te kom.Stel voor vat dit geleidelik op en hou dop vir tekens van druk.
Laat weet hoe dit vorder.
Groete
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
In my Musgrave met Vektor aksie kan ek die TPL maks 82mm maak as gevolg van die magasyn kas. Met Nosler BT Hunt gebruik ek 53,8gr S365. Dit gee my die beste groepe sover.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Dit is my groepering met 54.5gr S365. Ek probeer dit nog beter kry maar sukkel bietjie.Dink volgende stap is om ander slagdoppe te probeer? Ek kry n spoed variasie van omtrent 20ft/s. Enige voorstelle sal waardeur word.
Groete
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
More Manne
Baie dankie vir julle hulp. Ek sal sodra ek `n kans kry kyk wat die ladings maak.
Robin, as ek sulke groepe kry met my jag geweer sal ek nie verder krap nie, ek sou eerder windgat wou wees
.
Ek moet in alle eerlikheid sê dat ek nie graag enige ander primer as S&B sal gebruik nie. Ek skiet net daarmee en ook op handwapens en uit `n hele paar duisend het ek nog nooit net `n klik gehoor nie. Van my vriende wat glo in die "fancy" primers het al menigte male langs my miss fires gehaad.
Sover as my kennis strek sal ek net aan die TPL bietjie op en af gaan en kyk wat die verskil in groeperings is.
Ek het ook opgemerk dat die Nosler se Max TPL baie langer is as die TTSX waarmee ek jag, Lyk amper verkeerd as dit gelaai is 1mm vanaf die lands af.

Ek het van te vore met die lading ontwikeling gesien dat ek 3 tot 4 node`s gekry het en het probeer werk met een van die laer node`s om druk laag te hou en dan ook om nie te warm te gaan en my loop vinniger klaar te skiet nie.Pieter Vorster wrote:Hang af van watter lot S365 jy gebruik. Met lot 72 laai ek tot 57.3gr net onder max druk (vir 3150fps met Sierra PH130gr), terwyl my vorige lot (ek dink 67...) ek by max druk was met 54.3gr. Hou jou spoed dop- hier verby 3100fps se kant toe begin warm raak met 130gr konvensionele koeels uit 'n 24" loopRobin wrote:Middag Parafien
Ek gebruik 54.5gr S365 met n tpl van 84.76mm vit die 130gr B/T's. Dit is bietjie hoër as wat somchem aanwys maar het geen tekens van druk nie.spoed meet 3150ft/s. Jy behoord met n lading van 52.5gr ook baie goed reg te kom.Stel voor vat dit geleidelik op en hou dop vir tekens van druk.
Laat weet hoe dit vorder.
Groete
Almal wat ek sover mee gewerk het was in die omgewing van 2830ft/s.
Klink dit reg of sit ek die pot mis?
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Dit is waar ek ook die beste grooepe kry, in die 2800f/s.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Met 22 duim loop is die 3150vps buite die kwessie tensy jy jou geweer pakslae wil gee. Hier is 3 nodes wat bruikbaar sal wees.
49,7gr = 2680vps
53,0 = 2844vps
55,4 = 2966vps
49,7gr = 2680vps
53,0 = 2844vps
55,4 = 2966vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Dankie Oom
Ek sal daai middelste lading eerste probeer.
Dit is baie dieselfde as my node met die TTSX.

Naand sê.
Weereens baie dankie vir al doe raad. Dit het maar lank gevat, maar ek het dit gemaak tot by baan. Ek het my spoed reg gekry, maar kry nie goeie groepe nie. Het baie met tpl gespeel maar nils maak nie.Ek het van te vore met Sierra se match punte net so gesukkel en maar opgegee. Wat vir my interesant is, is dat my geweer met die 130grein barnes ttsx punte in 2 duim groepeer op 200m, maar met die sierra punte en die nosler skiet ek tussen 4 en 6 duim hoër op dieselfde afstand en kry niks kleiner as 4 duim groepe nie. Federal se fabrieks amunisie was die naaste wat ek nog aan die barnes se groep kon kom. Gaan nou maar kyk wat maak pmp se 130grein sp punte. Die barnes loop mooi vir jag, maar is darm maar net te duur om gatjies in papier te skiet.

Kyk wat het CarelG met TPL ervaar!!!!!!
{Het toe vanmiddag gou gaan skiet....so.243 kan darem maklik moeilikheid gee. Het daai 85gn IB toe gelaai op 38.2gn met tpl van 68, 67, 66. Eerste 3 skote met 68mm gee weer 52mm groep...en die 66mm gee 40mm groep maar slaan hom toe raak op 67mm. My eerste 3 skote het 8.4mm gemeet en saam met die 4de skoot meet hy 14.6mm.}
{Het toe vanmiddag gou gaan skiet....so.243 kan darem maklik moeilikheid gee. Het daai 85gn IB toe gelaai op 38.2gn met tpl van 68, 67, 66. Eerste 3 skote met 68mm gee weer 52mm groep...en die 66mm gee 40mm groep maar slaan hom toe raak op 67mm. My eerste 3 skote het 8.4mm gemeet en saam met die 4de skoot meet hy 14.6mm.}
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Lading vir 270 met 130gr Nosler Ballistic tip.
Naand Oom Tripod
Ek sal maar nog 'n paar laai en weer probeer. Met die Sierra punte het ek 100 punte uitgeskiet met lading ontwikkeling en my geweer is maar net nie lief vir hulle nie, maar sal die Nosler nog 'n kans gee.