Waarom aksie pak??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Waarom aksie pak??
Ek is besig om nuwe Boyds kolf te laat inkom vir my Howa.
Soos ek verstaan is dit fit en skiet...
Waarom is dit dan nog nodig om die aksie te pak?.Die aksie trek dan stewig vas bo op die 2 pilare....
Of verstaan ek die hele oefening verkeerd??
Ek luister graag
Soos ek verstaan is dit fit en skiet...
Waarom is dit dan nog nodig om die aksie te pak?.Die aksie trek dan stewig vas bo op die 2 pilare....
Of verstaan ek die hele oefening verkeerd??
Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Waarom aksie pak??
Persoonlik dink ek dis maar "luck of the draw". Ek het 2 Howas (.308 en .22-250 standaard lope) met boyds kolwe op en hulle skiet atwee onder 1/2 MOA sonder bedding of enige ander werk. Vir my is dit goed genoeg, 'n volgende ou mag dalk 1/4 moa soek....
Ek sou sê skroef hom vas en kyk wat maak hy voor jy begin bedding ens. doen. As jy een ding op 'n slag verander, is dit makliker om te sien of dit die geweer beter of slegter maak.
Ek sou sê skroef hom vas en kyk wat maak hy voor jy begin bedding ens. doen. As jy een ding op 'n slag verander, is dit makliker om te sien of dit die geweer beter of slegter maak.
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Waarom aksie pak??
Net so vir interesantheids onthalwe, watter skroef draai jy eerste vas (die een agter die trigger guard of die een voor die magazine floorplate) of hoe maak jy hom vas? Ek het al baie manne, baie verskillende dinge hoor sê.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Waarom aksie pak??
Hierdie is goeie raad.Fishaman wrote:Persoonlik dink ek dis maar "luck of the draw". Ek het 2 Howas (.308 en .22-250 standaard lope) met boyds kolwe op en hulle skiet atwee onder 1/2 MOA sonder bedding of enige ander werk. Vir my is dit goed genoeg, 'n volgende ou mag dalk 1/4 moa soek....
Ek sou sê skroef hom vas en kyk wat maak hy voor jy begin bedding ens. doen. As jy een ding op 'n slag verander, is dit makliker om te sien of dit die geweer beter of slegter maak.
Die kolf mag wel pillare he maar wat belangrik is, is dat die pillare op dieselfde level as jou aksie is, indien nie sal die skroewe die aksie buig (onder tension sit) wanneer jy dit vastrek tot teen die pillare.
bedding gee vir jou n soliede oppervlakte waarop die aksie le, met anderwoorde die vorm van jou aksie terwyl die aksie ontspan is en geen tension op die aksie geplaas is soos wanneer jy die skroewe los het.
Pillare se eindelike doel is net om vir jou n soliede oppervlakte te gee wat nie sal mee gee nie. Hout byvoorbeeld is sponserig en met tyd sal die hout inkalwe of mee gee en dit wil jy nie he nie.
Groete
Henning
Last edited by henning on Mon Sep 15, 2014 3:48 pm, edited 2 times in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Waarom aksie pak??
Ek het geleer om eers die voorste skroef vas te trek en dan die agterste maar nie heeltemal so styf soos die voorste een nie. Moenie vra hoeveel nie, het maar oor die jare met die Bisley die gevoel gekry as hy reg is. Te styf werk ook nie.Hartskoot Hennie wrote:Net so vir interesantheids onthalwe, watter skroef draai jy eerste vas (die een agter die trigger guard of die een voor die magazine floorplate) of hoe maak jy hom vas? Ek het al baie manne, baie verskillende dinge hoor sê.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Waarom aksie pak??
Hennie , ek dink dat die regte antwoord hier is dat elke vervaardiger het sy eie metode.Hartskoot Hennie wrote:Net so vir interesantheids onthalwe, watter skroef draai jy eerste vas (die een agter die trigger guard of die een voor die magazine floorplate) of hoe maak jy hom vas? Ek het al baie manne, baie verskillende dinge hoor sê.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarom aksie pak??
As mens hulle torque sal dit saak maak watse een jy eerste doen?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Waarom aksie pak??
Capt, ek mag die data n bietjie verkeerd he maar die Savage aksies torque jy voor 40 pond en agter 30 pond.Capt. Oblivious wrote:As mens hulle torque sal dit saak maak watse een jy eerste doen?
Sal self graag wil verstaan hoekom dit so werk.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Waarom aksie pak??
henning wrote:Capt, ek mag die data n bietjie verkeerd he maar die Savage aksies byvoorbeeld torque jy voor 40 pond en in die middel 30 pond.Capt. Oblivious wrote:As mens hulle torque sal dit saak maak watse een jy eerste doen?
Sal self graag wil verstaan hoekom dit so werk.
Soos ek verstaan maak dit wel saak watter een jy eerste torque, ek het dit erens gelees maar kan nie meer die detail onthou nie.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Waarom aksie pak??
Ek maak al myne bietjie bietjie vas sodat die voorste een eerste vas kom en torque hulle dan op 55 pond.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Waarom aksie pak??
Hierdie op Wetherby se site gekry:
Does my stock require special torque procedures when tightening the screws attaching the stock to the action on my Weatherby® rifle?
View
Edit
Screws for wood stocks have a torque specification of 35 inch pounds. Please note, however, that you should tighten the rear screw first and then the front screw.
If yours is a Fibermark® or an Accumark® stock, the torque specification is 55 inch pounds.
The correct assembly procedure is:
1.Tighten the rear trigger guard screw first to 30 inch pounds.
2.Align the barrel to the center of the barrel channel in the fore stock.
3.Tighten the front trigger guard screw to 30 inch pounds.
4.Tighten the rear screw to 50-55 inch pounds.
5.Finally, tighten the front trigger guard screw to 50-55 inch pounds.
Applying this method, using a torque screwdriver of the proper size, will insure the proper fit between the receiver, and custom aluminum bedding block, as well as the proper positioning of the barrel in the barrel channel.
Does my stock require special torque procedures when tightening the screws attaching the stock to the action on my Weatherby® rifle?
View
Edit
Screws for wood stocks have a torque specification of 35 inch pounds. Please note, however, that you should tighten the rear screw first and then the front screw.
If yours is a Fibermark® or an Accumark® stock, the torque specification is 55 inch pounds.
The correct assembly procedure is:
1.Tighten the rear trigger guard screw first to 30 inch pounds.
2.Align the barrel to the center of the barrel channel in the fore stock.
3.Tighten the front trigger guard screw to 30 inch pounds.
4.Tighten the rear screw to 50-55 inch pounds.
5.Finally, tighten the front trigger guard screw to 50-55 inch pounds.
Applying this method, using a torque screwdriver of the proper size, will insure the proper fit between the receiver, and custom aluminum bedding block, as well as the proper positioning of the barrel in the barrel channel.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Waarom aksie pak??
Ok waar koop ek nou die Torque screw driver en wat se arm en been gaan hy my kos?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarom aksie pak??
Lyk my die goed is nie so vollop nie. Hier kan jy gaan kyk. Dink egter hulle is maar aan die duurder kant.RUPERT wrote:Ok waar koop ek nou die Torque screw driver en wat se arm en been gaan hy my kos?
http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... QuBfOlCUPg
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waarom aksie pak??
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Waarom aksie pak??
Ek het verstaan Adendorfs en Mica hou van dit aan, pryse weet ek nie....RUPERT wrote:Ok waar koop ek nou die Torque screw driver en wat se arm en been gaan hy my kos?
Aim small, miss small
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Waarom aksie pak??
1. S&O FAT Wrench was altyd so 700
2. Wurth +/- 1500
3. Gedore +/- 5000
Laasgenoemde is die beste. Maak seker jy koop Inch pounds, nie Foot pounds nie.
Jy gaan moeilikheid maak as jy skielik op Foot pounds werk.
2. Wurth +/- 1500
3. Gedore +/- 5000
Laasgenoemde is die beste. Maak seker jy koop Inch pounds, nie Foot pounds nie.
Jy gaan moeilikheid maak as jy skielik op Foot pounds werk.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Waarom aksie pak??
Het die Fat wrench gekoop hy werk mooi