10kg bevrore pork shoulder - Pretoria area
Posted: Wed Sep 10, 2014 12:57 pm
Goeiedag mense
Ek het 10kg goeie kwaliteit pork shoulder, ontbeen en ontvel, gevries.
Het verlede week gekoop teen R35.00/kg +VAT vir maak van boerewors, ek het 12kg benodig maar kon toe net 'n 22kg pak koop.
Indien iemand belangstel, PM my asb. Prys R35.00/kg + VAT = R399.00.
Groetnis