Page 1 of 1
Op soek na 'n roep
Posted: Wed Sep 03, 2014 11:14 am
by NicoSmit
Ek is op soek na 'n skaap lam se blêr ek het op die Jaracal on line shop gekyk maar ek sien niks nie .Bestaan daar wel so roep en as daar een is waar kan ek dalk die klank kry
Re: Op soek na 'n roep
Posted: Wed Sep 03, 2014 1:34 pm
by cassie_calvinia
die angora bler, steenbok pikant, daai klas goed werk lekker as 'n mens so iets soek
Re: Op soek na 'n roep
Posted: Wed Sep 03, 2014 8:51 pm
by pieter h
Nico ek het n lam roep,cd wat ek v Tewis v Oudtshoorn gekry het(0836309419) weet nie of sy no nog selfde is.Groete Pieter
Re: Op soek na 'n roep
Posted: Mon Sep 08, 2014 9:46 pm
by Arno Pienaar
Haas bly Baas !!!
Verander net bietjie die seq.
Karring bietjie aan die stiltes en speel tye.
Moet nie n patroon vorm met roep nie.
Mooiloop Doons