Page 1 of 1

Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 9:48 am
by vernon
More Manne

Ons het X15 Buffel Koeie te jag in Kroonstad teen R15000 stuk en n R200 dag fooi, vleis is skoon en kan saamgevat word. Sal wel net n dag jag wees.

Kontak My 0727655384

Groete
Vernon

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 10:13 am
by Sako75
Vernon,
Is die koeie nie dalk lewendig te koop nie?

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 11:18 am
by vernon
Sako

Sorry hulle is nie lewindig te koop nie.

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 11:55 am
by G-force
Vernon sal mens hul met die boog kan skiet?

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 12:17 pm
by Johansec1
Vernon, Ons stel beslis belang. Ons gaan jou nou bel om bietjie meer details te kry.

Groete
Johan

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 12:28 pm
by vernon
G Force ek ek dink dis moontlik.

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 12:30 pm
by Sako75
Vernon.
Skuus. Sal graag ook wil hoor hoe groot die kamp is waarin hulle loop. Baie dankie

Re: Buffel koeie te jag R15000

Posted: Wed Sep 03, 2014 12:38 pm
by vernon
Sako, so +-200 hektaar kan grooter wees.