Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 03, 2014 7:43 am
by Nicokoch
More almal ek is nuut hier. Sien uit daarna. Gaan oor n week en n half op n Jakkals jag met Heinrich se CD kyk of ons n boer kan help.
Is hier in Gauteng.
dankie vir die aanvaarding hoop ek kan baie leer van julle af.
Dankie Nico
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 03, 2014 8:16 am
by jamalley
Welkom Nico, hoop jy geniet dit sommer baie - vetrel bietjie meer van jou wapens, jagplek en jagervarings.
Re: Nuwe Lid Nico Koch
Posted: Thu Sep 18, 2014 8:39 am
by Nicokoch
Ek kom oorspronlik van die karoo waar ek begin het met jakkals jag nog uit die bakkie se radio.
Tans skiet ek met n 222, 243, 308 en het ook n 303 maar hy bly in die kluis tot die jag seisoen.
Ek bly tans in edenvale Gauteng.
Dankie Nico Koch
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Sep 18, 2014 8:40 am
by ruaanb
Welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 11, 2014 6:24 pm
by ThinusD
Welkom Nico
Jy sal die Forum geniet.
Ek het Tans al heelwat geleer. Dis goed om soveel vra moontlik te vra indien nodig.
Geniet dit.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 11, 2014 7:56 pm
by Jakkie 321
Welkom Nico jy sal baie leer hier en baie raad kry.
Groette