Page 1 of 1
Wie ry?
Posted: Mon Sep 01, 2014 1:20 pm
by NicoSmit
Wie ry 'n camo Mahindra bakkie hy het so een uur hier in Centurion op John Vorster by die Engen Garage gestop?
Re: Wie ry?
Posted: Mon Sep 01, 2014 1:29 pm
by Geno
Re: Wie ry?
Posted: Mon Sep 01, 2014 1:42 pm
by Hennie123
Ek ken hom ook, het vanoggend in Piering straat gesien, hy het natuurlik die lekkerste kaggelhout in die ooste.
Hennie.
Re: Wie ry?
Posted: Wed Sep 03, 2014 3:53 pm
by Hennie123
Nee, maar hy is 'n groot Christen en ek dink hy het gesĂȘ hy is 'n pastoor. Hy is 'n baie goeie mens, en gesels baie lekker.