Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Van waar is jy
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Van waar is jy
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Van waar is jy
Sekondeer
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Van waar is jy
Ek stem ook vir die een.
Die volgende lid wat hier sy eiertjie gaan lê, gaan vir ons kom vertel hoekom hy dit nie doen nie.
Die volgende lid wat hier sy eiertjie gaan lê, gaan vir ons kom vertel hoekom hy dit nie doen nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Van waar is jy
Hallo ek is James en ek is van Christiana, dit is net so 15 km van Apiesdeel
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Van waar is jy
Asb maak so !Heinz Petersen wrote:Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Flip
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Van waar is jy
Heinz, ek het heeltemal vrede met jou versoek, terloops ek ondersteun dit. Die feit is egter dat baie gevestigde lede nie wys vanwaar hulle kom nie nie.Heinz Petersen wrote:Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Van waar is jy
Hier was al vele versoeke daarvoor - ek het net na aansluiting dit ook versoek - min het daarop reageer. Ek sit my ouderdom ook by. Dit gee jou 'n idee of die persoon moontlik ondervinding het en of dit 'n laat beginner is. Sodoende vertel jy nie 'n persoon om sy gaai van die bakkie af te kry en te loop as hy al oor die 80 is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
