Page 1 of 1
My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 1:56 pm
by sako 30-06
Het die prag springbok van die bakkie af geskiet so paar weke terug.
Kan nie wag om my shoulder mount terug te kry nie.
Vir my is dit n jag en trofee wat ek vir die res van my lewe sal onthou.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/IMG-20140726-00179_zps7cad7f6a.jpg
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:00 pm
by Capt. Yoda
Baie mooi bok daai Sako.Geluk
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:00 pm
by tripodmvr
As ek sy lyf kyk is dit 'n Vrystaat of Karoo foksterrier, maar hy het baie mooi simmetriese horings - sal baie mooi teen die muur vertoon.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:03 pm
by Jakkie07
baie mooi.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:04 pm
by sako 30-06
tripodmvr wrote:As ek sy lyf kyk is dit 'n Vrystaat of Karoo foksterrier, maar hy het baie mooi simmetriese horings - sal baie mooi teen die muur vertoon.
Ja dis n vrystaat bokkie,maar baie beindruk met sy mooi horings.
100% simmetries.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:09 pm
by tripodmvr
Dit is min dat mens sulke horings op hulle kry. Dik basisse - nog 'n jong bok synde die punte nog nie agter gedraai het nie.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 2:58 pm
by Piet Pille
Baie mooi Sako!!
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 3:21 pm
by Flip Nel
Baie mooi geluk
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Aug 29, 2014 3:31 pm
by Kallie Fernhout
Weet jy wat was sy karkas gewig mooi bok daai
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Sat Aug 30, 2014 5:31 am
by sako 30-06
Kallie wrote:Weet jy wat was sy karkas gewig mooi bok daai
Ja Kallie,hy was maar net 15kg.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Sat Aug 30, 2014 7:34 am
by JohanvanZyl
Baie mooi bok!!
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Mon Feb 09, 2015 2:07 pm
by Broadbandboer
Geluk! Mooi horings.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Mon Feb 09, 2015 4:03 pm
by ThinusD
Baie Geluk Sako!
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Tue Feb 10, 2015 5:04 pm
by Boesman10
Baie mooi bokkie. Wat het die horings gemeet op die einde
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Feb 20, 2015 8:11 am
by sako 30-06
Ek het gister my trofeetjie gekry en die mannetjie het klaar sy plek in my bar.Nou nie RW nie,maar my eerste.
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Feb 20, 2015 12:09 pm
by toelie
Bitter mooi bok daai geluk
Re: My Springbok trofee van n bakkie af
Posted: Fri Feb 20, 2015 2:22 pm
by Frikkiedbr
Mooi Bokkie Tienie, daar is fout met sy ore, dit hang nie soos die fototjie nie...
