Page 1 of 1

Vir die boere

Posted: Thu Aug 28, 2014 2:31 pm
by FCLoretz
Hierdie is spesiaal vir die boere. DANKIE

https://www.youtube.com/watch?v=3hpPH7X ... ture=share



Re: Vir die boere

Posted: Thu Aug 28, 2014 2:57 pm
by Heinz Petersen
Dit gaan my n bietjie laat dink as ek weer kla met n brood onder die arm.
Dankie Frederick.

Re: Vir die boere

Posted: Thu Aug 28, 2014 4:07 pm
by Kalahari
Dankie FC

Ek het die cd by my oudste suster gekry toe ek in Bloem was. Sy sĂȘ vir my: "luister die laaste snit eerste". Ek doen toe so, ek was toe mos in Bloem en bietjie verwyder van my werk gewees, maar dit het my hoendervleis gegee om te besef waarmee ek werklik besig is en die groot verantwoordelikheid wat ons as boere het.

Waarlik baie mooi woorde wat diep inspirerend is.

Re: Vir die boere

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:13 pm
by vlakvark1
Dankie Frederic. Darem baie waar

Re: Vir die boere

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:51 pm
by James Wilson
N uitstekende stuk, onsmense dink gewoonlik die Amerikaners is liberale mense sonder beginsels. Herdie stuk wys juis hoeveel ooreenkomste daar is tussen ons en hulle.

http://en.m.wikipedia.org/wiki/So_God_Made_a_Farmer

Re: Vir die boere

Posted: Mon Sep 01, 2014 10:21 am
by Geno
James Wilson wrote:N uitstekende stuk, onsmense dink gewoonlik die Amerikaners is liberale mense sonder beginsels. Herdie stuk wys juis hoeveel ooreenkomste daar is tussen ons en hulle.

http://en.m.wikipedia.org/wiki/So_God_Made_a_Farmer

https://www.youtube.com/watch?v=AMpZ0TGjbWE





https://www.youtube.com/watch?v=TyFxaKMYGdQ