Page 1 of 1
Noordwes kursus
Posted: Wed Aug 27, 2014 10:39 am
by Meerkatnw
Waneer is die volgende kursus in die noordwes area
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Aug 27, 2014 10:53 am
by Cobus(Cobb)
watse kurses? bak? skiet? brei? bakkiewas?forumkorrektespelling?herlaai of roep en skiet? myselfopforumbekendstel kurses?
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Aug 27, 2014 6:00 pm
by Flip Fouche
jakkals
Van waar is jy ? Stel jou self voor.
Groete
Flip
Re: Noordwes kursus
Posted: Thu Aug 28, 2014 10:11 am
by Meerkatnw
More askies Manne
Is van klerksdorp af wil graag weet of daar n jakkals skiet kursus is in noordwes area is n paar ouens wat baie belangstel om n kurses by te woon
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 12:06 pm
by Riaan Kriel
Sal ook belangstel om die kursus by te woon as daar weer so iets in die omgewing aangebied word. - Het so bietjie nagelees oor die Tafjak kursus wat al in die Ventersdorp-omgewing aangebied was. Lyk nogal of dit goed was en die manne het goeie terugvoering daaroor gegee.
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 12:49 pm
by krige
Stel ook graag belang
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 1:23 pm
by JACQUES BOTHA
Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 1:54 pm
by Geno
JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?
Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 3:14 pm
by Reggie Gerber
Ek volg die een.

Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 3:45 pm
by Katefbessie
Geno wrote:JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?
Wroem Wroem Wroem.... Ventersdorp het dan nie meer jakkalse oor nie...?

Re: Noordwes kursus
Posted: Wed Sep 03, 2014 4:13 pm
by BLOK
Katefbessie wrote:Geno wrote:JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?
Wroem Wroem Wroem.... Ventersdorp het dan nie meer jakkalse oor nie...?

Newat ek dink dit wat die naweek afgehaal is was nie eers die tip van die ysberg nie.