Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Sun Mar 13, 2011 6:44 pm
by tripodmvr
Ek is woonagtig in die Vaaldriehoek en besit vanaf .22 tot 375. Is besig om 30-06 Ruger No. 1A aan te koop en sal enige inligting daaroor verwelkom. Geniet ook haelgeweer jag.

Ek sien julle is bedrywig op julle forums. Gunsite se manne is stiller

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun Mar 13, 2011 6:57 pm
by Monrique (SJ)
tripodmvr

Baie welkom op die BESTE forum, hoop jy geniet.

Vra gerus vrae en gee raad!

Groetnis
SJ

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun Mar 13, 2011 7:46 pm
by KSV
ripodmvr,

Welkom mater. Man met so baie gunne moet seker bietjie ondervinding ook he? Jy kan maar bietjie raad gee en vertel?

Maak mooi!
Hein

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun Mar 13, 2011 7:56 pm
by tripodmvr
Ja, herlaai al lank vir kalibers 243, 7 x 64, 303 en 375. Is my enigste stokperdjie. Vo?ljag begin nou 'n passie raak.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon Mar 14, 2011 12:25 pm
by theedge
Welkom Welkom

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon Mar 14, 2011 12:27 pm
by Wouter Roets
Tripod

Baie welkom hier en ek hoop jy gaan dit geniet!

Groetnis
Wouter