More almal
Hoop dit gaan goed. Ek graag uitvind of handelaars 'n foto op jou selfoon van jou lisensies sal aanvaar as jy patrone wil koop, of moet jy maar altyd die oorspronklikes by jou dra.
Ek hoor graag van julle
Groete
Johann
patrone koop
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: patrone koop
Ek het gesertifiseerde kopieë van my lisensies altyd in kar, nog altyd aanvaar, maak net seker agterkant is ook daar a.g.v lisensie nommer.
by van die kleiner handelaars sal jy dalk kan wegkom met selfoon foto, maar nog nie self probeer nie.
by van die kleiner handelaars sal jy dalk kan wegkom met selfoon foto, maar nog nie self probeer nie.
