Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Mozibite
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Aug 14, 2014 12:02 pm

Nuwe Lid

Post by Mozibite »

Hi daar, ek is nuut op die forum, ek moet se daar is regtig baie goeie inligting beskikbaar. Ek is 51 en jag al baie jare, maar leer nog elke dag iets nuuts. Ek herlaai vanaf die 90’s en besit dus gewere wat nie almal bekende kalibers is nie; 22LR, 243, 2506, 7x57, 7mm Rem, 308 Norma Mag, 3006, 8x68S, 375 H& H, 404 Jeffery, 416 Rem, Miroko en Fabarm 12 Boor, 357 Ruger Blackhawk.

Ek is mal oor gewere en als wat saam met dit gaan. Laas jaar buffel gejag met die 404. My gunsteling jag area is die Kalahari, ek gaan al 18 jaar vir ’n week soontoe met my groep jag vriende. Woon in Centurion.

Groete
Chris
22 Lr, 243 Win, 2506 Rem, 3006, 300 WM, 8x68S, 338 WM, 338 Lapua, Heym 9.3x62, 375 H&H, Truvello 404 Jeffery, Sako 416 Rem Mag, Franchi 20 Br, Miroku 12 Br, Fabarm 12 Br, Blackhawk 357, Taurus 44 Mag, Beretta 90-Two 40S&W
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Lid

Post by jaracal »

Baie welkom hier Chris. Glo jy sal dit geniet.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe Lid

Post by DWB »

Baie Welkom!

Kom vertel asb meer van daai 404! En ons soek fotos van hom en die buffel asb!

Met die 7x57, 8x68S en 404 het mens mos nie al daai ander gewere nodig nie :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Mozibite
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Aug 14, 2014 12:02 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Mozibite »

Hi Deon, die 404 is 'n Mauser/ Truvello met Meopta scope. Ek gebruik 400Gr Swift A- Frame. Net een skoot gevat. Hierdie is 'n Oos Afrika buffel. Was baie goeie ondervinding. Ek het gewere wat seker as "gun jewellery" beskou kan word. Meeste al gejag met 375, 243, 3006 en 7mm Rem Mag.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
22 Lr, 243 Win, 2506 Rem, 3006, 300 WM, 8x68S, 338 WM, 338 Lapua, Heym 9.3x62, 375 H&H, Truvello 404 Jeffery, Sako 416 Rem Mag, Franchi 20 Br, Miroku 12 Br, Fabarm 12 Br, Blackhawk 357, Taurus 44 Mag, Beretta 90-Two 40S&W
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe Lid

Post by DWB »

Baie geluk! Die roer lyk baie mooi!

Daar is min goed wat dit klop om op die grotes se spore te kan loop.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe Lid

Post by Jacquesb »

Welkom Mater.

Geniet die forum saam met ons.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Lid

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit baie.
Post Reply