Page 1 of 1
Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Tue Aug 19, 2014 2:08 pm
by tripodmvr
Ek gaan hier op wat die Aussie my ingelig het oor die geweer. Oorspronklike Jeffery met 17 duim lope vir gebruik vanaf howdah op 'n olifant om tiere mee te skiet.
Jeffery 1 Oz.jpg
Jeffery 2 Oz.jpg
Jeffery 3 Oz.jpg
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Tue Aug 19, 2014 2:10 pm
by tripodmvr
Jeffery 6 Oz.jpg
Jeffery 5 Oz.jpg
Jeffery 4 Oz.jpg
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Tue Aug 19, 2014 8:17 pm
by Alwin
Pragtig! En met 'n groot naam en dalk geskiedenis.
Daardie kaliber, 10,75 x 68: Hoe verskil hy van bv die 404 Jefferey?
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Tue Aug 19, 2014 8:24 pm
by Gert Odendaal
338, hier is `n skakel waarna jy kan gaan kyk, dit behoort jou meer inligting te gee.
http://forums.gunboards.com/showthread. ... d-10-75x68
Gert
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Wed Aug 20, 2014 8:13 am
by 470rigby
Die 10.75 (Mauser kaliber) spoeg 'n .423 koeel van 347 grein uit teen 2200 fps. Die 404 (ook 10.75 kaliber) spoeg 'n 400 grein teen 2150, deesdae tot 2400 fps
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Wed Aug 20, 2014 8:17 pm
by Alwin
Ahh! Baie dankie!
Dus, die metriese beskrywing vir die 404 Jeff is 10,75 x 73 (of soms x 72). En die x 68 is heeltemal 'n ander (kleiner) dop. Klink na 'n lekker kaliber vir alles, tot net onder die ou grotes?
Daai dubbleloop gaan ook handig wees op bosvarke..
Groete.
Re: Geweer uit Aussie - 10,75x68 Howdah dubbel
Posted: Fri Aug 22, 2014 8:10 am
by 470rigby
10.75 x 68 is 'n baie handige kaliber, maar Pondoro het dit ongelukkig bietjie beswadder....