Nuwe lid
Posted: Sat Aug 16, 2014 7:43 pm
Naand almal.
Naand almal my naam is Johan venter ( Slicktrick ) ek bly in Ellisras.
Ek jag al lank met die geweer en boog, maar het onlangs die jakkels jag begin.
Die GOGGA het my lekke diep gebyt.
Hoop om baie hier by julle mense te leer.
Wil ok net vir Gerrit stander van Nightro suppressors dankie se dit het als by hom begin.
Wel die stoel is gebou, skiet lig, roeper en als is so te se reg.
Gister aand het ek gaan toets skryf en vol pinte gekry.
Eerste JAKKALS het bakkie gery..
Wel dankie vir die raad so ver mense.
Hoop om nog baie by julle te leer.