NUWE LID

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
blackbob
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sat Aug 16, 2014 8:38 am

NUWE LID

Post by blackbob »

More Almal.

My naam is Brett Marney AKA "Blackbob".

Ek is van Pretoria af, en is baie nuut in die jag ding in. Ek het by die forum aangesluit om te leer en ondervinding te kry by mede Jagters.

Ek sien daarna ek om 'n lid van die Jaracals forum te wees.

Gaan goed!

Blackbob.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: NUWE LID

Post by ROBBIE1 »

Welkom Brett. Jys op die regte plek, hiers te veel kennis om in te neem op jaracal, n totaal verslawende forum as jy my vra!!

Geniet, maar vertel nog bietjie, watse gunne ens ens.
User avatar
CalMul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm

Re: NUWE LID

Post by CalMul »

Hi blackbob, welkom, en hier sal jy baie inligting kry!!!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: NUWE LID

Post by jamalley »

Welkom
Post Reply