QL vir 308 Tikka

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Nils
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:33 pm

QL vir 308 Tikka

Post by Nils »

Goeiemiddag menere

Ek is opsoek na QL hulp vir my nuwe 150 grein Speer Boat tail spitzer punte in my 308.
Die geweer is 'n Tikka T3
Looplengte: 22, 7/16 duim. (570mm). Twist 1 in 11.
Patroon: 150gr Speer Boat tail Spitzer met ‘n BC van 0.423.
Gemiddelde Dopvolume van Hornady doppe (Gevuur): 55.33gr H2O.
TPL: 71mm
Remington standaard slagdoppe
S335 Lot 706
Grein Gemiddelde spoed van 3 skote
39.5 2550
40 2580
40.5 2610
41 2650

Ek sal graag wil sien wat die QL voorspelling is vir 'n moontlike node.

By voorbaat dank.
.270; 9mm; .303; 12 Boor
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by tripodmvr »

Kry 2 nodes in die laaistrek wat jy nou gebruik het.
39,4gr vir 2544vps
41,4gr vir 2666vps

Die volgende hoër node is oor maks druk. Ek sou ook aanbeveel dat jy jou TPL na 69mm verminder as jy uit 'n magasyn laai. Op 71mm is daar slegs 4.1mm van die skag in aanraking met die nek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by Joe308 »

2666 klink bietjie stadig vir n 150 gr punt....
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by tripodmvr »

Joe308 wrote:2666 klink bietjie stadig vir n 150 gr punt....
Kyk na looplengte. Ek het spoed by akkurate nodes gegee. Jy kan die koeël na 2820vps aanjaag binne die 60K psi limiet, maar akkuraatheid kan swak wees. Die volgende node is by 2860 met 63K psi druk. Ek sal nie my geweer moor om dit te bereik nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by Silent Hunting »

Moenie my weer vra nie Nils.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by tripodmvr »

Silent Hunting wrote:Moenie my weer vra nie Nils.
Moes die' kriptiese boodskap nie liefs 'n PM gewees het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Nils
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:33 pm

Re: QL vir 308 Tikka

Post by Nils »

Dankie vir die hulp.

Die geweer groepeer mooi op 2610 fps.

Henk, jou hulp word altyd waardeer! :)
.270; 9mm; .303; 12 Boor
Post Reply