Page 1 of 1

More manne

Posted: Wed Mar 09, 2011 10:16 am
by walter404
More almal

My naam is Walter, kom oorspronklik van KZN af. Is n ph in sa, zim en botswana.

LeesĀ  al n lang ruk na al die stories op die forum. Geniet dit baie

Lekker dag

Re: More manne

Posted: Wed Mar 09, 2011 11:04 am
by FDJ
Hallo Flubber

welkom

Re: More manne

Posted: Wed Mar 09, 2011 11:05 am
by Stefan764
Welkom hoop jy geniet dit op die ForumĀ  :)

Re: More manne

Posted: Wed Mar 09, 2011 11:05 am
by Nico Harris
Hello walter my man 8) :o ;D

Re: More manne

Posted: Thu Mar 10, 2011 5:04 pm
by theedge
Baie welkom bly om kennis te maak

Re: More manne

Posted: Mon Mar 14, 2011 12:38 pm
by Wouter Roets
Hallo Walter

Baie welkom hier en hoop jy gaan dit hier geniet! Ek neem aan uit die naam dat jy met n 404 skiet? Vertel bietjie meer.

Groete
Wouter