Tim Noakes dieet

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
slang
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm

Tim Noakes dieet

Post by slang »

is hier van julle wat Tim se diet al getry het? Kry jul resultate?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by NicoSmit »

Die aartappel boere se moere is gekoer oor sy dieet .Dis net mooi die teen oorgestelde van wat hy 'n paar jaar terug gesê het
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Herman Huyser »

Jong, die beste resultaat wat ek nog gekry het was .........om nog glad nie een van Tim se deskundige diëte gevolg te volg nie.
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, so elke nou en dan moet ek Vaaldam Peninsula toe moer vir werk...daar is so mollige een wat so waggel as sy vinnig nader kom...

Sien haar annerdag weer.....goeie black-sam.....sys helfte wat sy was, wou haar sommer uitvra maar haar man sou seker grom...
Vra haar toe wat aangaan....Tim noakes sê sy toe.

So of die goete werk weet ek nie, maar ek sien mooi resultate.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by gs23139 »

Ek is op die eetplan en het so 10 kilos verloor. Biltong met vet aan, spek en eiers. Al wat jy mis is die broodjie.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Tampie »

Werk vir my, so 13kg af in 2 maande.
User avatar
Carlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Carlo »

Cobus(Cobb) wrote:Manne, so elke nou en dan moet ek Vaaldam Peninsula toe moer vir werk...daar is so mollige een wat so waggel as sy vinnig nader kom...

Sien haar annerdag weer.....goeie black-sam.....sys helfte wat sy was, wou haar sommer uitvra maar haar man sou seker grom...
Vra haar toe wat aangaan....Tim noakes sê sy toe.

So of die goete werk weet ek nie, maar ek sien mooi resultate.....
excellent gestel. lag nou nog
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by BRNO (Pierre) »

Waar kry mens die eetplan? Hoe werk dit? Is daar darrem plek vir n bier ook in die ding?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by gs23139 »

Die boek se naam is Real Meal Revolution, sal by CNA kry. Bier, dalk 'n Castle Light so nou en dan.
Jy eet baie vet en min "Carbs". Baie soos Atkins se eetplan.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Corniel »

Is op die dieet, en het ook al n paar verloor. Uiteindelik iets wat vir my werk - Eet lekker vet aan die steak, kaas, room etc. Mens kan nogsteeds lekker vrugte een, en groente.

Basies sny jy alle brood, rys etc uit, en alle refined sugars.

Werk vir my
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by LUAN »

Ek sny net brood uit maar eet my bruin rys elke dag met hoender of tuna. En probeer ook om nie suiker te vat saam die koffie. Dis maklik om dan jou gewig te beheer. Maar om brannas te drink met water kan net so lank hanteer word dan soek jy daai coke so ek cheat so bietjie met dit op naweke ;D .

Ek se jou brood is die slegste ding wat jy kan eet. Kyk net hoe lank hou n brood voor hy sleg word hoekom? Al die rubbish wat hulle daar insit. Maar ek like Tim Noakes se idees en eks seker baie ander mense ook want hy se wat jy wil hoor jy kan nou jou vet vleisie en biltong geniet. Jy sukkel om sy boek op die rak te sien want hulle verkoop so goed.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by sako 30-06 »

LUAN wrote:Ek sny net brood uit maar eet my bruin rys elke dag met hoender of tuna. En probeer ook om nie suiker te vat saam die koffie. Dis maklik om dan jou gewig te beheer. Maar om brannas te drink met water kan net so lank hanteer word dan soek jy daai coke so ek cheat so bietjie met dit op naweke ;D .

Ek se jou brood is die slegste ding wat jy kan eet. Kyk net hoe lank hou n brood voor hy sleg word hoekom? Al die rubbish wat hulle daar insit. Maar ek like Tim Noakes se idees en eks seker baie ander mense ook want hy se wat jy wil hoor jy kan nou jou vet vleisie en biltong geniet. Jy sukkel om sy boek op die rak te sien want hulle verkoop so goed.
My skoonma het 7kg in 2weke verloor deur net brood uit te sny.
Cinderella
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Jul 10, 2014 10:50 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Cinderella »

Tim Noakes se boek is nou ook in afrikaans beskikbaar. Die Kos Revolusie. Kalahari het vooraad R216. Die eetplan werk regtig maar jy moet dit reg toepas. Jy kan nie al die vet eet soos die boek se en dan nog brood, pasta, lekkergoed ens. eet want dan GAAN jy vet word. Moenie die eetplan probeer volg sonder om die boek te lees nie, dit bevat baie nuttige inligting wat jou gaan help om reg te eet en dit te kan volhou.
wrm
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Thu Apr 10, 2014 7:10 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by wrm »

Tim Noakes is 'n bietjie radikaal vir my liking maar (en ek sê dit al van voor Tim se boek die rakke geslaan het) -- Lae vet is 'n liegstorie.

Kyk, as jy ewe veel kaloriee inneem normaal vs Noakes, gaan jy ewe veel gewig optel of verloor. Dis obvious. So obvious dat 'n kiepie daar by Stelenbosch 'n studie daaroor gedoen het en bewys het 2 = 2. Mooi so.

As jy die wilskrag het om minder kaloriee in te neem sal jy gewig verloor. Maar as jy daai wilskrag gehad het was jy nie nou vet nie (as jy nie vet is nie, wat soek jy hier? :-)

So as jy meer vet eet voel jy minder honger en dan eet jy minder en dan verloor jy gewig. Of dis die teorie.

Die teenoorgestelde hiervan is die "Lae Vet is 'n liegstorie". Daar's HOPE suiker en koolhidrate en sulke goed in die lae vet produkte om hulle na iets te laat smaak. So jy eet 'n klomp sonder om vol te raak. Al wat jy raak is vet.

Bottom line. Sny jou koolhidrate. Koolhidraat #1 is suiker.

En lees jou labels. Party fopsuikers is 100% koolhidraat. Vermy.

Ek het so omtrent 'n jaar terug begin op 85 kilos (vir 6 voet 4 of so -- net so effe meer as wat ek wou weeg). Koolhidrate saam met skattie uitgesny (nee, nie vir skattie uitgesny nie, saam met haar die koolhidrate uitgesny). Wel, sommige koolhidrate, drink nog net soveel bier as wat ek wil. Ek's amper tien kilos af, sy trek al na twintig toe.

Probleem is nou is al julle mense ook op hierdie dieet en die prys van room is in sy m**r in op en choklits is goedkoop.
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Gerrie Smith »

Ek het gehoor van die 2 bladsy dieet wat gewaarborg is. Bladsy 1: Eet minder, bladsy 2: draf meer!
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Arnold van Wyk »

t2.JPG
t1.JPG
Nie sy dieet 100% gevolg nie, maar paar dinge verander in my lewe. Okt 2012, 130kg nou al konstand 91kg vir 18 maande.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Arnold van Wyk on Tue Jun 30, 2015 10:31 am, edited 1 time in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Geno »

Arnold, jy lyk goed! Well done!
Goed, beter, 6millimeter!
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Arnold van Wyk »

Dankie Geno, maar nuwe klere is flippen duur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Arnold van Wyk on Tue Jun 30, 2015 10:34 am, edited 2 times in total.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by ruaanb »

Welgedaan Arnold!

Na wat met my gebeur het Des 2014 het ek ook die nodige leefstyl veranderinge begin maak tov van werk/gesin/dieet/etc.. Ek klim egter glad nie op 'n skaal nie so meet my vordering aan hoe my klere aan my sit en wat ek doen elke dag. Ek het 5 gatjies op my 1ste belt korter gemaak en reeds 2 op die nuwe een. My ma het nou die dag van my broeke losgetorring en kleiner gemaak sodat ek dit nog kan gebruik want van hulle is nuut. As ek moet skat het ek al so 30kg verloor. Dit werk vir my en ek kan die verskil in die jagveld voel. Ek sal moet fotos neem.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by Hein M. »

Net 'n vraag aan die ouens wat op Tim se dieet is.

Kan jy 'n volledige oefenprogram volg? Die minder beskikbare koolhidrate sal dalk te min brandstof wees?
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Arnold van Wyk »

Die beste was toe my dogter vir my se, pa dis die eerste keer wat ek my arms om jou kan sit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Arnold van Wyk »

Hein, jy kan maar oefen, ek het 10 keer meer energie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by DWB »

Ek ook nou al so 8kg af, maar ek vat dit rustig, maar ek het ook baie meer energie as ooit te vore
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Tim Noakes dieet

Post by Boesman10 »

Ek volg die dieet maar hou nog van my bier en wyn. Stysels heeltemal uitgesny maar sal een maal 'n week myself spoil met bietjie Basmatie by die vleis. Het nou al 13 kg verloor in 3 maande sonder enige oefening. Kan seker meer vinniger verloor as ek die bier en wyn stop maar hoop as ek stadig verloor oor 'n langer tyd sal die gewin af bly.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Tim Noakes dieet

Post by JacquesT (Stompe) »

Boesman ek is met jou met die drink goedtjies. Ek het nou 23kg in 3 maande, het nog so paar om te gaan. Ek geniet elke Vrydag aand so paar brandewyntjies saam met Tab om die vuur. Ek verloor ook konstant so tussen 1-2kg per week. Ek besef ek kon al seker verder gewees het, maar mens kan seker nie heeltemal ophou leef nie.

Ons het nou 'n punt in ons huishouding bereik waar dit regtig 'n leefstyl geword het. Ek moet bynoem, dat ek kon nie glo die verskil wat die 23kg minder in die jagveld vir my betekin het nie.

Ek het nog 'n lang fight voor my, maar ek sal daar kom.
Post Reply