Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Thu Aug 07, 2014 2:03 pm
by Juan
Hallo julle my naam is Juan en ek bly in Boksbrug. Ek is nuutop die forum en ek hoop om baie te leer. ek het n 270 en ek sal leer by julle

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Thu Aug 07, 2014 2:06 pm
by J le Roux
Welkom Juan. Daar is baie goeie inligting en kennis hier, gebruik gerus solank die search funksie regs bo, dit sal jou baie vinnig uit die blokke help.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Fri Aug 08, 2014 10:36 am
by dawiec
welkom en geniet!