Page 1 of 3

Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 4:39 pm
by Supacow
Kom ons maak soos die manne op die mesforums en wys/vertel van ons elke dag dra messe. Deel jul trots, tool of nostalgie.

Groetnis

PS myne is n drop point linerlock deur Puma

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 5:23 pm
by douw
Leatherman Juice C2

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:12 pm
by Beretta
Havalon piranta mes

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:16 pm
by Ockert1992
Myne is 'n victorinix soldier. Nog van die ou modelle. Nou nie die fancyste mes nie, maar lekker klein en handig.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:18 pm
by Herman Huyser
CRKT M16-03Z Carson Design

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:28 pm
by Carl
CRKT Ignitor

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:39 pm
by DWB
Leatherman Wave 2

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:43 pm
by wlm
In my bakkie is altyd 'n groot Opinel. In my sak waarvoor ek die dag lus het, Buck, CRKT, Victorinox of ......

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 6:58 pm
by Darrylth
Kershaw 1/2 Ton

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 7:09 pm
by henning
2 x Kershaws en smag na n VG 10 lem as ek dit oor my hart kan kry om so baie vir n mes te betaal.

Julle moet by Cash Converters en sulke plekke soek vir n goeie mes, hulle ken nie die waarde van goeie mes staal.

Groete
Henning

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 8:55 pm
by James Wilson
Wave 2

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 9:43 pm
by Philip J
CRKT M21-04G. Dra hom elke dag. Tot op 'n Sondag kerk toe. My Pa het my kleintyd geleer dat 'n Boerseun ALTYD 'n knipmes in sy sak moet hê! :laugh:

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 9:52 pm
by JPS
Cold Steel Recon of AK47 of Crkt.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Fri Aug 01, 2014 9:57 pm
by G-force
Emmerson Commander in regter sak en n Mantis Karambit in die linker een.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 12:54 am
by Cobus(Cobb)
leatherman altyd in my kar
crkt altyd op my beld in die veld

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 9:36 am
by Hugov
CRKT M21-14G in regter sak.
CRKT M16-13Z in linker gatsak
Leatherman wave op belt.

Groete H

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 11:29 am
by Piet Pille
Hier is sommer my cheapie in my kantoor.
Maar hy't elke dag iewers 'n werkie...

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 12:03 pm
by alecjohnson
Leatherman surge

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 12:11 pm
by tripodmvr
Victorinox - 2 lem, skroewedraaier, blikoopmaker, tandestokkie, els en haartangetjie. Dra hom vir jare al saam.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 12:28 pm
by andre007
tripodmvr wrote:Victorinox - 2 lem, skroewedraaier, blikoopmaker, tandestokkie, els en haartangetjie. Dra hom vir jare al saam.
+1

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 1:47 pm
by Louis Kriel
Astra Firecat 25 ACP

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 3:39 pm
by Wouter Roets
Cold Steel Voyager vir die laaste nege jaar elke dag in my linker sak. Ek moes al meer as wat ek kan tel n plan maak by die lughawens met hom.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 3:47 pm
by Pappabeer
Wouter Roets wrote:Cold Steel Voyager vir die laaste nege jaar elke dag in my linker sak. Ek moes al meer as wat ek kan tel n plan maak by die lughawens met hom.
Dis wat lekker was van AMS vlieg. Twee messe en n S&W bodyguard het al n paar van SA se lughawes aan my sy gesien. Ek sal nooit die sekuriteitswag op Tempe in Bloem se gesig vergeet nie...


Gerber E-Z out half serrated. Sedert 1999 elke dag. Die ou is egter nou moeg, en sy sluitmeganisme pap. Victorinox swisstool in my werksak.

Laat ek sommer hierdie draad gebruik bir julle advies. Wat sou julle sê is n goeie SD mes en hoekom? Het al n Spiderco Civilian oorweeg, maar ek is skepties na ek al twee Spyderco Rescue 93s gesnap het...

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 4:41 pm
by Beretta
Benchmade is baie goed jy sal nie fout maak nie ek het self een
Beretta

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 7:15 pm
by chrisman
CRKT M16 - 14G in my sak.
Leatherman Supertool 200 op die belt.
Taurus 40 S & W op Heup. :laugh: