n Storie met n vraag
Posted: Thu Jul 31, 2014 8:58 pm
Naand Manne
So 2 weeke terug het jakkels lam uit kraal gevang was dinsdag aand gewees.
Het woensdag oggend jakkels heining reg om kraal gespan. Donderdag het n vriend kom
Roep van so 9uur die aand tot 11uur.
Hy het begin met mooihuil maar niks terugekry nie. Nie n oog of n klank. En het toe oorbeweeg na kos dink springhaas en toe later n bok. Maar nogsteeds niks
Het van plek verskuif nader aan skaap kraal en weer mooi huil probeer toe ons wee niks kry het ons opgegee.
Het so net na 12 in die bed gekom. Net na 3 hoor ek jakkels roep en hys naby gryp geweer en flits stap saggies kraal toe. Soos ek stap en flits sien ek niks toe ek bydi kraal kom le jakkels langs kraal 20m van my af. Was nogal n gesukkel om hom raak te flits en in die 9x scope te kry
Maar eind us n dooie reun.
My Vraag. Het ons vekeerd geroep of was dit n slim jakkels of hukoem roeo hul nie terug nie?
Ek kan gereeld in die aande hoor hoe roep jakkelse mekaar so hul is hier rond.
Sukkel om fotos op te laai vanaf foon sal op rekenaar doen
Groete
Louis