Page 1 of 1
nuut hier, skiet mal
Posted: Mon Mar 07, 2011 2:57 pm
by Espial
Hi almal.
Eks van limpopo LTT. As ek elke dag kan skiet, doen ek dit. My vrou weet my roere kom voor haar.
Re: nuut hier, skiet mal
Posted: Mon Mar 07, 2011 3:29 pm
by KSV
Espial,
Welkom hier!
Geniet en skiet voort. Hier is 'n paar malles al wil hulle dit nie almal so openlik erken nie.
Maak mooi!
Hein
Re: nuut hier, skiet mal
Posted: Mon Mar 07, 2011 3:36 pm
by James Wilson
the force is strong with this one

Re: nuut hier, skiet mal
Posted: Mon Mar 14, 2011 12:47 pm
by Wouter Roets
Hallo Espial
Baie welkom hier en ek glo jy is tussen mense wat presies dieselfde voel! So goeie idiee om maar elke dag die vrou ook n skoot te gee!
Groetnis
Wouter
Re: nuut hier, skiet mal
Posted: Mon Mar 14, 2011 1:43 pm
by Monrique (SJ)
Espial
Geluk met die aansluit. Hoop jy geniet dit, en deel met ons jou ondervinding.
Groetnis
SJ
Re: nuut hier, skiet mal
Posted: Tue Mar 15, 2011 4:38 pm
by Stefan764