Fibreglass bedding
-
Wilhelimoes
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Sun Jan 05, 2014 11:57 am
Fibreglass bedding
Wat dink julle van fibreglass bedding!?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Fibreglass bedding
Dagsê Wilhelm.
Ek skiet nou hier in die donker. Ek neem aan jy praat van "glass-beddding" van die geweer se aksie in die kolf?
By die meeste van die gewere van ouds, is die aksie sorgvuldig in die hout ingelaat om 'n goeie "fit" of pas te gee. Met massa produksie het dit vir 'n langtyd agterweë gebly en kon 'n gemiddelde jaggeweer se akuraatheid verbeter word deur middel van die pak van die aksie met kunshars of epoksie.
Die groot rede hiervoor is om die dravlak van die kolf optimaal te benut en nie stremming op die aksie te plaas as die skroewe vasgedraai word nie.
Dit geld ook vir al die sintetiese kolwe op die intreevlak gewere.
Die pak van die aksie alleen is net die begin en ek verkies om pilare tussen die vloerplaat en aksie in te voeg. Baie van die roere vandag se vloerplate is van plastiek of alluminium en word saamgepers of "ingetrek" in die kolf.
Dit is egter nie 'n oplossing vir 'n uitgeskietde loop of 'n teleskoop wat verkeerd gemonteer is nie.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!