Page 1 of 1
Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 3:05 pm
by Louis Nel
Ek is opsoek na 12 drie in een koeie. Dit moet sover moontlike jongerige koeie wees. So na as moontlik aan Bloemfontein distrik.
Kontak Louis Nel by 082 782 74 45.
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 6:09 pm
by Robert
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 6:48 pm
by Freddie101
koei + kalf en weer dragtig = 3
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 6:52 pm
by JOHANNIC
En ek dog dis n afrikaner koeie met PMS

Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 7:03 pm
by Boertjie
Ek wou nie eers vra nie...
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Sun Mar 06, 2011 7:54 pm
by CHRIS
Buda
hier het op veiling laasweek in Cradock bonsmara 3in1 R 8500 gegaan, sommer vir interrasantheid
groete Chris
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Mon Mar 07, 2011 11:12 am
by tafjak
Robert
Biejie dom
Wat de @^%$# is 'n 3 in 1 koei
..........'n koei wat met die een poot die jakkalse doodtrap, met die ander poot die gras hark en met die ander poot vir die bul wink.
Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Mon Mar 07, 2011 11:47 am
by JOHANNIC
Taf
My vermoede was reg ek ken so koei

Re: Soek 3 in een 1 Koeie
Posted: Wed Mar 23, 2011 3:27 pm
by DUTOITF
Buda wrote:
Ek is opsoek na 12 drie in een koeie. Dit moet sover moontlike jongerige koeie wees. So na as moontlik aan Bloemfontein distrik.
Kontak Louis Nel by 082 782 74 45.
Het jy gekry. Is Pietersburg te ver. Charolais tipe Eerste kallers en weer by bul geloop.