Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Dankie Victor jy bly n yster dis hoog tyd dat op ons ons man staan .
soos my vrou altyd se ons is oop vir opinies solank dit naby aan myne is
soos my vrou altyd se ons is oop vir opinies solank dit naby aan myne is
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
So lank hy nou asb net ophou rugby speel... 
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Kalahari gee hom nog so bietjie kans man, hyt nog so klein takie om paar manne groot te maak in die lynstaan, dis maar wat hy daar doen, en hys darm nie heel niks werd nie ne!!!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Baie waar maar ek kon net nie die een laat verby glip nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Goeie ding dink ek. Kry ambassadeurs waarna jong mense kan opkyk. Ek is moeg vir jagters wat se beeld van suipers en bussies vol hoë hakke vermaak. Jag is n eerbare sport.
Marnitz Boshoff en Pollard kan ook kom. Skoon gesig seuns.
Marnitz Boshoff en Pollard kan ook kom. Skoon gesig seuns.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Geluk ou Victor ek het sommer geweet toe ek daai camo skrumpet sien, jy is n jagter! Ek glo darem nou dat jy die ambasadeur is gaan jy meer jag. Geniet dit.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
En Bismarck bring ook sy kant met die jagtery. Miskien moet Victor of Bismarck vir ou Bool so bietjie onder hande neem. 
Maak 'n verskil
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
skryf ek nou sommer n liedjieRatel wrote:En Bismarck bring ook sy kant met die jagtery. Miskien moet Victor of Bismarck vir ou Bool so bietjie onder hande neem.
Bool se braai
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai , ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai, ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai
Maar Bool se bek kon hul nie toe kry Ahum ahum ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi , ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi, ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi
Anders sal bool dalk n oorveeg kry , ahum, ahum, ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar , ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar, ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar
Hy hoop en bid die braai kry net klaar, ahum, ahum, ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag , ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag, ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag
Ou boolie wys hul toe sy landmark vlag, ahum, ahum, ahum
nou soek ek voorstelle vir vers 4 en 5
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Laat toe vir Bool kaalgat op 'n ystervark ry ahum375fanatic wrote:skryf ek nou sommer n liedjieRatel wrote:En Bismarck bring ook sy kant met die jagtery. Miskien moet Victor of Bismarck vir ou Bool so bietjie onder hande neem.
Bool se braai
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai , ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai, ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai
Maar Bool se bek kon hul nie toe kry Ahum ahum ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi , ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi, ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi
Anders sal bool dalk n oorveeg kry , ahum, ahum, ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar , ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar, ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar
Hy hoop en bid die braai kry net klaar, ahum, ahum, ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag , ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag, ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag
Ou boolie wys hul toe sy landmark vlag, ahum, ahum, ahum
nou soek ek voorstelle vir vers 4 en 5
Laat toe vir Bool kaalgat op 'n ystervark ry ahum
Ystervark skrik hom uit sy penne uit
Terwyl ou Bool soos 'n gieter lek ahum ahum ahum
Maak 'n verskil
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Hul Laat toe vir Bool kaalgat 'n ystervark ry ahum
hul Laat toe vir Bool kaalgat 'n ystervark ry ahum
hul laat toe vir Bool kaalgat n ystervark
eweskielik wil Bool nou jagpermit kry ahum ahum ahum
hul Laat toe vir Bool kaalgat 'n ystervark ry ahum
hul laat toe vir Bool kaalgat n ystervark
eweskielik wil Bool nou jagpermit kry ahum ahum ahum
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV
Mooi man mooi, jy moet hom print Rudi dan leer ons die kinners met die pa dogter jag!!!