Page 1 of 1

middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad

Posted: Sat Jul 19, 2014 4:54 pm
by yster
My naam is Yster ,het van julle forum gehoor dis en ek is so bly want hulle se julle ken!

Ek sit met `n carcano 6.5 x 52 wil net graag weet wat is dit werd(ek weet nie `n fortuin nie)maar net
so omtrent.As daar iemand is wat my miskien kan help is dit moeite werd om dit te hou of om te verkoop

Groete Yster

Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad

Posted: Sat Jul 19, 2014 5:23 pm
by Pvdw
Welkom hie Yster, as jy kan foto plaas doen dit gou. As jy sukkel mail my die foto dan help ek.

Die forum is gewoonlik stiller oor naweke, Maandag loop die dinge weer mooi.

Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad

Posted: Sat Jul 19, 2014 8:28 pm
by tripodmvr
yster wrote:My naam is Yster ,het van julle forum gehoor dis en ek is so bly want hulle se julle ken!

Ek sit met `n carcano 6.5 x 52 wil net graag weet wat is dit werd(ek weet nie `n fortuin nie)maar net
so omtrent.As daar iemand is wat my miskien kan help is dit moeite werd om dit te hou of om te verkoop

Groete Yster
Het jou op jou ander post geantwoord. Jy gee twee kalibers deur. Neem fotos en dan kan ons jou beter adviseer.

Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad

Posted: Sat Jul 19, 2014 8:55 pm
by Pvdw
Yster se fotos