Page 1 of 1

Carcano 6.5

Posted: Sat Jul 19, 2014 9:13 am
by yster
Goeie more almal
Ek is in besit van n carcano 6.5 * 52 bolt aksie.Kan iemand my meer inligting gee asb?

Groete Yster

Re: Carcano 6.5

Posted: Sat Jul 19, 2014 9:32 am
by tripodmvr
Gaan kyk op Google - daar is baie oor dieCarcanos. Maak net seker watter kaliber jy werklik het - 6,5 of 7,5.

Re: Carcano 6.5

Posted: Sat Jul 19, 2014 10:29 am
by Pvdw
Yster interesante geweer gaai. Hoop jy kom reg.

Gaan loer gou eers ny nuwe aansluitings en stel jouself daar voor. Die manne sl gou saam gesels.