Jakkals urine

Post Reply
Roberto
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Jul 20, 2010 8:38 pm

Jakkals urine

Post by Roberto »

Naand se

Ek het jakkals urine is 'n botteltjie en wil dit bere vir 'n tydperk.Is daar prosesse wat ek moet volg om dit te kan bere.Hoor graag van julle.

Groetnis
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Jakkals urine

Post by mariusr »

In yskas maar gaan ook nie baie lank hou nie? Seker maar dan vrieskas maar dan gaan dit seker ook nie meer werk nie? :confused: Dokters hou mos spuitstof ens in spesifieke temp bietjie kouer as yskas maar ook nie vries nie? :confused: Kry maar nuwe jakkie? ;D
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Jakkals urine

Post by smitjs »

Sit gelatien by en roer. Maak so oor 'n paar dae weer seker daar is genoeg gelaien by om dit gestol te hou.
Maak dan maar weer styf toe.
Hou uit die yskas of enige ander plek waar kos gehou word, of die regering van die kombuis sal dit laat verdwyn.
So gestol in 'n gel is dit ook makliker om aan te wend.
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Jakkals urine

Post by DanieDegenaar »

Hierdie gaan seker nou 'n dom vraag wees, maar dis hoekom ons maar die forum dop hou - om te leer.

Wat maak julle met die urine? Smeer julle dit by roeper of op bakkie om mens reuk te verdoesel?
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Jakkals urine

Post by smitjs »

Nee, gebruik dit by slagysters
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals urine

Post by Mac »

Moet niks behalwe Sodium Benzoate by sit indien jy dit wil spuit of "spray" in die toekoms nie, Net 'n mes punt vir 500ml, en dit is nie nodig om te verkoel of enigiets, hou dit net uit die son uit,. Enige apteek sal jou kan help. Ek het wat al meer as 'n jaar in plastic bottels staan, wat nog nie verslaan het nie.

Degenad, ond gebruik dit by slagysters.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jakkals urine

Post by douw »

Mac wrote:Moet niks behalwe Sodium Benzoate by sit indien jy dit wil spuit of "spray" in die toekoms nie, Net 'n mes punt vir 500ml, en dit is nie nodig om te verkoel of enigiets, hou dit net uit die son uit,. Enige apteek sal jou kan help. Ek het wat al meer as 'n jaar in plastic bottels staan, wat nog nie verslaan het nie.

Degenad, ond gebruik dit by slagysters.
Moet mens daaraan proe om te bepaal of dit nog nie verslaan het nie? >:+ >:+
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals urine

Post by Mac »

As jy wil, voel maar vry. Maar jy ruik dit as hy verslaan, en as ons dit kan ruik, hoeveel meer vlekkie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Jakkals urine

Post by DanieDegenaar »

Dankie, nou het ek ook weer iets geleer.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jakkals urine

Post by douw »

Mac wrote:As jy wil, voel maar vry. Maar jy ruik dit as hy verslaan, en as ons dit kan ruik, hoeveel meer vlekkie.

Beteken dit dus dat as hy verslaan het, jy geen reuk meer kry nie?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals urine

Post by Mac »

Douw, hy kry heeltemal 'n ander reuk, hy ruik sommer vrotterig, weet nie mooi hoe om te verduidelik nie, maar jy sal onmiddelik die verkil agter kom. Ek het al probeer om verslaande urine te gebruik, met geen sukses nie, waar vars urine net 30m verder mooi gewerk het
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Post Reply