hier by ons is baie jakkalse en roep ons hulle net in n noodgeval
ons skiet hulle met enigeniets kleins soos n 270 tot n 300. ons hoef meeste van die tyd nie ver te skiet nie omdat ons redelik bosse hier het. ons skiet ook redelik varke en wissel dit maar met die jakkalse, bobbejane.
ek herlaai al so 10 jaar maar sien hier is regtig nog baie wat ek kan leer veral op die site. ek hoop julle sal met my meer geduldig wees, as wat ek met myself is.
ek besit n 7x57 308 en n 300wm.





