Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Riaan E
Newbie
Posts: 6 Joined: Fri Jul 11, 2014 10:56 am
Post
by Riaan E » Fri Jul 11, 2014 11:05 am
Dagse mense.
Ek is nuut op die forum. Sal graag lekker saam wil gesels en sommer baie leer van die ouer hande hier.
Ek jag al van kleins af , maar het so 10 jaar brrek gevat daarvan met trou en familie en daai minder belangrike goed
My kettie wat ek al jare in glo is my Howa 30-06 en hy het my nog nooit in die steek gelaat nie , van Jakkals to BWB en Gemsbok
jamalley
Hero Member
Posts: 630 Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Post
by jamalley » Fri Jul 11, 2014 11:16 am
Welkom, ek hoop jy geniet dit baie
Pvdw
Hero Member
Posts: 5124 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Fri Jul 11, 2014 11:32 am
welkom welkom. Jy gaan sommer gou lekker kuier.
dawiec
Hero Member
Posts: 625 Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Post
by dawiec » Mon Jul 14, 2014 11:00 am
welkom en geniet!
James Wilson
Hero Member
Posts: 4596 Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Post
by James Wilson » Mon Jul 14, 2014 11:39 am
Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
BLOUVALKIE
Sr. Member
Posts: 267 Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Post
by BLOUVALKIE » Mon Jul 21, 2014 6:09 pm
hallo oom Riaan E
welkom op die forum. hoop oom geniet dit hier!!
groetnis
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270