Page 1 of 1

.458 Mannlicher Schonauer bende

Posted: Mon Jul 07, 2014 8:50 pm
by Gert Odendaal
Ek sit nou net en wonder of ek sal kwalifiseer as ek `n bende vir die .458 Mannlicher Schonauer gaan stig....sal ek op my eie `n bende kan vorm ...of is daar nog `n lid wat so `n kaliber het...???? ;D