Hallo
Het julle raad wat om te maak met ystervark?
Die karkas is nog heel op die stadium.
ystervark?
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
-
reggie
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: ystervark?
Ai Blesbok
Nou uit my onkunde is die vel af en verlore?
Is daar enige ander raad wat julle maak met die res van die karkas?
Met die volgende een gaan ek beslus die vel hou!

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: ystervark?
Ystervark Rugvel
Bestandele
Trek die penne uit
Gooi kookwater oor en skraap met agterkant van mes tot die vel mooi skoon en wit vertoon.
Voel met vingers vir enige klein skerp penne wat nog in die vel is.
Laat oornag in pekelwater lê.
Sprinkel met Growwe Swart Peper asook "Steak & Chop" mengsel en paprika.
Gooi worcestersous oor en n bietjie olie.
Herhaal aan albei kante.
Laat lê vir 4 ure.
Plaas in stoompot met die marinade en bietjie water.
Stoom vir ± 45 minute stadig tot baie sag.
Metode
Sny in blokkies en bedien op kapokaartappels (of alternatiewelik op ‘n broodjie) met pepersous vir voorgereg.
#2
Trek die penne met die hand uit en slag dan die rugvel so groot as wat jy kan af. Maak deeglik skoon en was af in water, die fyn haartjies wat sit kan gebrand word of gelos word, dan skroei dit sommer vanself oor die kole af. As dit groot vark is laat so 24 uur in melk as jy het (of enige manier om bietjie taai en wild uit te kry.) Sit nou die vel in 'n marinade van jou keuse vir 12 tot 24uur, sommer die spyserye en die marinade als van die begin af saam bysit. Ek hou van die growwe sout, lemmonpepper spice en swartpeper.
Braai nou baie stadig oor lae hitte kole tot gaar en smeer sommer soos jy braai die vel met nog van die marinadesous.
# 3
As jy groot genoeg bak het kan jy die vark 48 uur voor jy hom spit in karringmelk, olie en braai spices laat le. Die marinade wat ek van hou is 'n mengesel van :
Olie
Soya sous (Die light een)
klein bietjie worchester sous
braai spices
knoffel
en laaste maar nie die minste bietjie suurlemoen sap
Jy moet maar self proe sodat bogenoemde marinade nie te sout is vir jou nie.
As hy op die spit is verf die marinade kort kort oor die vel.
Baie mense stem nie saam nie maar ek vat 'n groot spuit (bees spuit) en spuit die vark in ook met die marinade.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !