40 Blouwildebeeste beskikbaar in Kamanjab, Namibie eerste week in November.
Al 40 moet geneem word - 35 Koeie en 5 Bulle
R22.50/kg
40 Wildebeeste - Kamanjab
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
40 Wildebeeste - Kamanjab
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 40 Wildebeeste - Kamanjab
"Geagte Lede
Neem asseblief kennis dat die minimum aantal posts alvorens n advertensie op Jaracal geplaas mag word 25 is.
Enige advertensie wat nie aan die vereiste voldoen nie sal verwyder word sonder dat die lid in kennis gestel sal word.
Lede word ook daarop gewys dat Jaracal geensins verantwoordelik gehou kan word vir enige transaksie wat voortspruit uit n advertensie wat hier geplaas word nie.
Verkopers word wel vermaan om goedere eerlik aan te bied met n volledige beskrywing daarvan. Daar word ook sterk aanbeveel dat n verkoopsprys die produk vergesel asook n foto van die goedere. Deur duidelik die terme van die verkoop uiteen te sit sal misversstande voorkom word.
Jaracal behou wel die reg om enige lid wat hom skuldig maak aan wanvoorstellings of bedrog se lidmaatskap sumier te beiendig.
Lede word ook gevra om op die titel van die skrywe "verkoop" of "sold" aan te bring sodra die produk verkoop is of nie meer beskikbaar is nie.
Ons vra dat alle lede asseblief hierdie reels sal nakom en dat enige oortredings in die verband gerapporteer word.
By voorbaat dankie vir al die lede se samewerink in die verband."
Indien die met die moderators gereël is vra ek onverskoning maar indien nie moet ons maar almal by die reëls bly asb.

-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 40 Wildebeeste - Kamanjab
Dit is n goeie prys en sal jammer wees as ons nie hierdie advertensie gesien het nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
Re: 40 Wildebeeste - Kamanjab
Sorry manne
Nie geweet.
Dis my niggie se plaas, en sy moet 40 afhaal.