Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post Reply
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post by ROBBIE1 »

More manne.

n Vriend van my is dringend op soek na jagplek nie te ver van Pretoria af nie, waar hy 2 Swb bulle kan skiet enige dag van die 7de tot die 9 Julie. Verkieslimso 150 km rondom Pretoria Jhb.

Laat weet asb as iemand kan help of weet van n plek waar ons kan probeer.

Baie dankies!

Robbie
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm

Re: Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post by Tampie »

Hi Robbie,

Skakel my pa, Jurie Serfontein, van Kroonstad by nul82 550 sewe612. Hy behoort jou te kan help.

Groete.
Martiens
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post by ROBBIE1 »

Dankie Martiens het nommer deurgegee.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post by sako 30-06 »

.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Dagjag vir 2 Swartwildebees bulle gesoek 7 tot 9 Julie.

Post by ROBBIE1 »

Dankie manne ons het reg gekom. Hoe verwyder ek nou die post?
Post Reply