Page 1 of 2

Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 11:54 am
by Geno
Sondag toe ek by die huis kom, toe kry ek hierdie mes as geskenk by Lila.
Ek vertel haar al lankal hoe graag ek 'n goeie mes soek vir die bosvark jagte oor honde.
80% van die varke word in die land met die mes gesteek.
Ek glo die stukkie lem sal die mas goed op kom!

Kizlyar's KO-1 Combat is a knife designed solely for combat. A humble looking, user friendly piece of cold steel.

Unlike usual knives that are meant to work as tools as well as weapons the KO-1 has a double edge blade. This makes thrusting this dagger into things a lot easier, the mark it

leaves is also quite a bit nastier than that of a single edged blade. The KO-1 Combat has a blade that is thicker towards the tip than on the basic version, giving it added

strength. The handle is thoroughly ribbed and fits well in the hand, the grip is firm and good. The sheath is a simple and robust piece of leatherwork. When the strap is

snapped around the handle the knife will sit firmly in its place. The blade won't rise from the sheath and neither will the whole thing swing around uncontrollably, unlike

traditional Finnish puukko knives.

Construction:

Blade: 175 mm long, 4 mm thick. Fuller, full tang.
Guard: A simple, oval steel disc.
Handle: Grooved and ribbed, good grip even when wet.
Pommel: A pointy skull crusher with a lanyard hole.
Sheath: Sewn, 6 cm wide belt loop.

Materials:

Blade: Russian stainless 65X13 steel. Hardness HRC 58-59. Blackened.
Handle: Elastron.
Sheath: Thick, sturdy leather.

These knives are hand made, therefore each one is an individual. The one you receive can
therefore have minor details that differ from the one pictured. Each knife is marked with an
individual serial number.
K0-1 Combat.jpg

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:00 pm
by FCLoretz
Mooi mes Geno,

Lyk my jy moet meer gaan jag

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:03 pm
by James Wilson
Nice, dit kom voor asof die bosvark jagters die messe nodig het. Ek sien baie sulke messe aan die jagters, in fotos waar bosvarke gejag word. Ek wou ookal so n groter mes gehad het. Het n bestelling vir n custom Bowe knife ingesit, maar intussen op n Ak47 bajonet afgekom:

[url=http://s775.photobucket.com/user/jameswilsontt/media/imagejpg1_zps63052561.jpg.html][img]http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/imagejpg1_zps63052561.jpg[/img][/url]

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:07 pm
by Frederik
Hoop hy trek vinnig bloed.

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:14 pm
by tripodmvr
Geno het miskien al die gesien. Chom van Crocodile Dundee seker. "Now this is a knife"
Fatboy pig knife.jpg

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:18 pm
by JPS
Baie goeie mes daai Geno.

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:29 pm
by Geno
tripodmvr wrote:Geno het miskien al die gesien. Chom van Crocodile Dundee seker. "Now this is a knife"
Ja Oom Marius. Fatboy404 se lang lem daai!

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:31 pm
by DWB
Lekker man!

Ek het my Glock mes vir dieselfde doel gekoop!

Jy moet daai girl nou trou en hou... Sy verstaan jou blykbaar :D

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 12:43 pm
by tripodmvr
Baie doelgemaakte skerp ding wat jy as geskenk gekry het. Pasop as sy hom beetkry.

Re: Vark steker

Posted: Tue Jun 24, 2014 4:45 pm
by Hein M.
;)

Mooi mes!

Sy het natuurlik notes gevat toe jy eendag gekwyl het terwyl jy na een staan ek kyk :D

En ja. Troumateriaal!

Mooiloop!

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 12:45 pm
by Capt. Yoda
Lekker mes daai Geno.Jy moet seker n lekker stel goene he om n bosvark met n mes aan te vat

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:38 pm
by Chevvy SS
Ek het gedink iemand of iets het afwykings of dit gaan oor 'n varkbeer toe ek die opskrif lees....

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:46 pm
by BLOK
Mooi mes Geno, jou lankal gese as jy haar nie trou nie steel ek haar nog af by jou maar sien die ring is darem in die pos hehe. Se gou vir my wat is die algemene lem lengte wat die manne gebruik as hulle varke met mes jag. Ek reken daai groot panga mes is effe groot en onprakties. Ek luister.

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:55 pm
by Geno
Blok,
Ja Maat. Die ring is ge-order ;)
Ek reken enigiets langer as 17 sentimeter sal werk.
Chevvy SS wrote:Ek het gedink iemand of iets het afwykings of dit gaan oor 'n varkbeer toe ek die opskrif lees....
Darm nie. Ons haal nie Kapenaar-streke uit nie. ;D

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:04 pm
by maxboostsa1
James Wilson wrote:Nice, dit kom voor asof die bosvark jagters die messe nodig het. Ek sien baie sulke messe aan die jagters, in fotos waar bosvarke gejag word. Ek wou ookal so n groter mes gehad het. Het n bestelling vir n custom Bowe knife ingesit, maar intussen op n Ak47 bajonet afgekom:
Ek wil opslag so een he..... waar kan ek een koop?

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:06 pm
by James Wilson
Max, ek het myne op flooimark gekoop, het laaste in die army so iets gesien. Toe ek dit weer sien toe koop ek maar. Het R500 betaal

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:10 pm
by maxboostsa1
James Wilson wrote:Max, ek het myne op flooimark gekoop, het laaste in die army so iets gesien. Toe ek dit weer sien toe koop ek maar. Het R500 betaal
ok ek gee jou R600 ;D

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:12 pm
by James Wilson
Gee my 1,5 pakkie 6mm vmax 87grn :)

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:25 pm
by maxboostsa1
James Wilson wrote:Gee my 1,5 pakkie 6mm vmax 87grn :)
Ek het 2200 6.5mm punte en nie een 6mm nie :laugh:
Hey en ons gaan met n groot mes gesteek word hier op n ander man se post wat ons hijack :-[

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 4:28 pm
by Chevvy SS
Citrusdal-20140625-00207.jpg
Miskien kan julle nog van hierdie bajonette soos myne kry?

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 4:41 pm
by Hein M.
Chev

Soek so een met 'n seer hart. Of die Duitse weergawe...

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 5:07 pm
by Chevvy SS
Op myne staan :
MA
1907
1

En op die skede SAP. Dink ek het myne jare gelede deur iemand in die SAP gekoop.

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 6:20 pm
by Roger
Hier is myne, Gerber BMF.

Kom met kompas en sluipsteen.

Langs my dogter se Crapberry as skaal van sy groote.

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 6:57 pm
by Pappabeer
Bitter bitter nice mes Geno. Waar kry mens van hulle in die hande in SA?

Re: Vark steker

Posted: Wed Jun 25, 2014 7:05 pm
by Geno
Dewald,
Ek dink Lila het by S&O gekoop.

Maar ek het al by Matoska Tactical ook gesien.
http://www.matoskatactical.co.za/