Page 1 of 1
Vanaand se geluk
Posted: Mon Jun 23, 2014 9:42 pm
by Blackie Swart
Het vroer vanaand 2 rooikatte ingeroep op klein hasie combo. Die een op die foto is die wyfie. Sien haar tepels se hare is nog skoon gesuig.Daar was egter nie melk in hulle nie.Kan dit wees dat sy nog kleintjies het? Die mannetjie is flenters geskiet en die honde het hom verder uit mekaar getrek.Darm lekker as die job so loop.
Re: Vanaand se geluk
Posted: Mon Jun 23, 2014 9:56 pm
by cg rossouw
Lekker Blackie, kap hulle
Re: Vanaand se geluk
Posted: Mon Jun 23, 2014 10:04 pm
by Pvdw
Blackie die sukses is aan jou kant. Harde werk word beloon.
Re: Vanaand se geluk
Posted: Tue Jun 24, 2014 12:07 am
by LongWolf
Mooi gedoen
Re: Vanaand se geluk
Posted: Tue Jun 24, 2014 12:12 pm
by Jakkie 321
Lekker ou Blackie man...
Groette
Re: Vanaand se geluk
Posted: Tue Jun 24, 2014 8:14 pm
by theedge
Mooi maat
Re: Vanaand se geluk
Posted: Thu Nov 13, 2014 10:43 am
by Dirkvh
Blackie gebruik jy die Elliminator in die aand?