Springbok en Vlakvark jag 2014 gesoek - 2.5 ure uit PTA

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Springbok en Vlakvark jag 2014 gesoek - 2.5 ure uit PTA

Post by evdberg »

Dagse Manne

Ek is opsoek na Springbok en Vlakvark jag so 2.5 ure uit Pretoria. Vrystaat en Noordwes is die beste opsies in terme van tyd en afstand.

Laat weet asb as julle van n plaas weet wat billike pryse vra vir hulle Springbokke en wat ook vlakvarke het ?

Groete
Eugene
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
Post Reply