129gr Hornady Interbonds vir .260 Rem

Post Reply
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

129gr Hornady Interbonds vir .260 Rem

Post by CarelG »

More more,

Wil net hoor of iemand ondervinding het met hierdie koeel in die .260 kaliber? Die 6.5mm koeels is nou so skaars soos hoender tande en ek kan nou n paar van hierdie in die hande kry. Ek wil hulle gebruik vir jag maar weet nog nie of hulle in my geweer sal werk nie aangesien ek nog vir my lisensie wag, ek begin maar nou al koeels soek en aankoop omdat voorraad maar skaars is.
Die geweer het n 22" loop en n 1:8 twist. Enige hulp sal wardeer word....

Groete Carel
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 129gr Hornady Interbonds vir .260 Rem

Post by JPS »

Carel,

Die 129interbonds sal goed werk vir jag. Maar op baie lang afstande van hier oor die 4-500m moet jy dalk sagter koeel oorweeg. Die lekker ding van 260 is dat die kaliber omgrent alles van 120-142gn koeels met min moeite akkuraat skiet.

Groete
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 129gr Hornady Interbonds vir .260 Rem

Post by CarelG »

Dankie JPS, het hulle toe maar gaan haal...
Post Reply