Page 1 of 1

Roedtan jag

Posted: Tue Jun 10, 2014 3:30 pm
by LeonS
Middag almal

Ek het n plek oop vir een persoon om die naweek te gaan rooibok
jag. Plaas is net so oor die 400ha. Ramme is R1200 en ooie R800...
daar is 5 groot troffee ramme wat afgehaal moet word vir dieselfde
prys. Daar is ook bosvarke R800 en vlakvarke R600. Verblyf is
R250 per nag. Pm my asb as iemand belangstel vir verdere inligting.

Leon