Page 1 of 1

My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Tue Jun 10, 2014 1:16 pm
by Frikadel
Gemaak deur Dick Beets, lid van die Mesmeesters Gilde van SA per my spesifikasies.

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Tue Jun 10, 2014 1:20 pm
by mariusr
Pragtig! :):

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Tue Jun 10, 2014 1:25 pm
by DWB
Baie Mooi!

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Tue Jun 10, 2014 3:43 pm
by jamalley
Mooi - waarvan is die handvatsel? Lyk na rooi ivoor?

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Wed Jun 11, 2014 9:07 am
by Frikadel
jamalley wrote:Mooi - waarvan is die handvatsel? Lyk na rooi ivoor?
Rooshout

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Wed Jun 11, 2014 9:49 am
by Roger
Baie mooi, geluk!

Re: My nuwe jagmes gisteraand gekry!

Posted: Wed Jun 11, 2014 11:56 am
by alecjohnson
WOW ek hou baie van die lem vorm!
baie geluk