Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Goeie more manne,
Ek moet 'n keuse maak tussen die twee. Ek wil graag hoor van die manne wat hulle skiet asb en wat julle ervaring is met die twee. Ek het besluit op die 260 Rem en die geweer gaan basies vir SA Jag tabelle gebruik word en dan wil ek so nou en dan bietjie veld skiet ook doen met die geweer.
Ek het nou al baie vir Google geraadpleeg en verskeie "topics" raak gelees wat die ouens kla oor kwalitiet beheer met die lope op die Savage LRP en dan natuurlik word die Savage nie getoets vir akkuraatheid uit die fabriek nie, so jy gaan nie weet as jy 'n "Lemon" koop nie. Dit wil vir my lyk of die Tikka baie beter kwalitiet beheer doen en jy kry Sub MOA guarantee vir 5 skote met die Tikka, Die Tikka Sporter is natuurlik nog 'n opsie, maar vir daai prys koop en eerder die Varmint en sit op 'n later stadium vir hom 'n GRS kolf op.
Sal julle insette waardeer.

-
immelmanw
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
More Rudi,Rudie wrote:Goeie more manne,

As ek so na jou navorsing en stellings kyk, is daar nie n ander opsie as n Tikka vir jou nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Rudie ek hou baie van Tikka maar ek het al met n klomp Savage gewere geskiet in die laaste 2 jaar en almal van hulle het geskiet soos hy moes.Die LRP is n fantastiese gesweer, dalk n bq swaar vir loop maar n fantastiese baan geweer.Dis n lekker besluit wat jy moet maak tussen 2 baie lekker/goeie gewere en ek glo nie jy gaan n fout maak met een nie.
Onthou ook net een ding met die lemon loop storie en ek het dit ook al n paar keer raak gelees op accurateshooter. Die ouens in die US het so baie lope om van te kies hulle vergelyk hier n Savage factory loop met n Broughton of Krieger loop wat met die hand gelap is.Die lemonloop storie kom ook van hoe grof die loop binne is en party se daar loop n "trein spoor" tooling merk binne in die loop. Om daai growwe loop glad te maak kan n man hom ook maar lap/laat lap as jy moet
Ek sal enige dag n Savage LRP koop
As jy n Savage wil vat kyk dalk net deur die loop met n bore scope as jy nou moet

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Hi Rudie, ek is ook deur daardie besluit vroeer hierdie jaar. Dit was ook tussen hierdie twee. Ek het toe besluit op die Tikka Sporter. Die besluit het maklik gekom toe ek die twee gewere vas gehou en gevoel het. Ek weet nie waarvoor jy hom wil he nie maar ek wou n geweer he wat goed op die baan sowel as in die veld sal presteer. Die Savage was baie te swaar om in die veld mee rond te loop. Ek het gehou van die kolf en die sneller van die Tikka ook. So my voorstel is ry deur daar na Safari toe en gaan voel altwee die gewere. Sterkte.
(My Tikka se lisensie is gister goedgekeur!!!)

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Hallo Rudie ,
ek kan nou niks sleg oor savage se nie maar ek kan net goeie goed oor die tikka varmiter se .ek het een in 308 kaliber en ek skiet sub moa groepe KONSTANT met die geweer .sy loop word ook nie so maklik vuil as my ander gewere sin nie en maak baie makliker skoon as ander van my gewere .
ek glo nie een van die twee is n slegte keuse nie , koop somer altwee en kry klaar .
groete varkjagter
ek kan nou niks sleg oor savage se nie maar ek kan net goeie goed oor die tikka varmiter se .ek het een in 308 kaliber en ek skiet sub moa groepe KONSTANT met die geweer .sy loop word ook nie so maklik vuil as my ander gewere sin nie en maak baie makliker skoon as ander van my gewere .
ek glo nie een van die twee is n slegte keuse nie , koop somer altwee en kry klaar .
groete varkjagter
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Baie dankie vir julle advies. Het al so 80% my besluit gemaak op die Tikka tot S&O 'n klip in die bos gegooi het gister met die Vadersdag specials. Hierdie is mos nou van pa aan pa geskenkie 
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Hallo Rudie
Het geen kennis van die Tikka T3 nie, maar Die n Savage LRP het my al twee keer in die Protea span in gehelp. Hou ook van die H-S precision kolf en die staal bottom metal en magasyn.
Hoor egter baie goeie goed oor die Tikka.
Groete johannes

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Andries,
Wens ek kon selfde se van my Tikka, enigste klagte wat ek het is dat hy mo@r moeilik skoonmaak.
Rudie, ek het ook sos Nick die t3 sporter gevat maar net omrede ek nie wou wag vir die LRP om in te kom nie. Is nie spyt oor ek die sporter gevat het nie..

- Burries
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Fri Jun 07, 2013 10:16 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Rudie, ek self besit nie 'n tikka nie, maar 'n sako in 243. Dit is presies dieselfde lope wat op albei gebruik word en ek kan met sekerheid se dat dit een van die beste lope beskikbaar is op "rak" gewere. En van my beste vriende besit die Savage LRH in 25-06 en ek het al 'n paar keer met sy geweer ook geskiet en kon ook nog nooit vout vind nie.
Kyk wel na die afwerking, die tikka het 'n polimeer "trigger guard" en ook i soorgelyke afwerking op die agterkant van die slot. Dit is al wat my effens afgesit het van hulle, maar die aksie is seepglad (as dit skoon is). Die snellers is baie naby aan mekaar. Die Savage het 'n langer loop (660mm) as die Tikka (600mm) en weeg amper 4kg teenoor die 3.6kg Tikka wat die voelbare recoil effe sal verhoog. Verder mag die Savage se 8" twist dalk jou weghou van ligter punte waar die 9" twist van die Tikka behoort te help. So basies is die Savage veronderstel om beter te wees.
As dit my geld was - Koop die Tikka Super Varmint. Sy loop is effens beter as die gewone varmint en sy "cheekpiece" kan gestel word. En die Tikkas lyk net mooier

Last edited by Burries on Tue Jun 10, 2014 4:59 pm, edited 1 time in total.
.22 CZ 513
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
LRP savage kom net in 260 Rem , 6.5 Creedmore en 243 Win.
- Burries
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Fri Jun 07, 2013 10:16 pm
Re: Savage LRP vs Tikka T3 Varmint
Skies, my fout, dis die LRH - Long range hunter wat hy het, nie die LRP - Long range precision nie.Johannes Schoeman wrote:LRP savage kom net in 260 Rem , 6.5 Creedmore en 243 Win.
.22 CZ 513
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)