Klip in die bos?

Post Reply
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Klip in die bos?

Post by 3006 »

More
Ek dink ons kla almal oor die beskikbaarheid van herlaai komponente veral koeels? Nou wil ek vir Willem Immelman vra hoekom begin Safari nie hulle eie reeks maak nie. Bv n match, "BT" en "Accubond"
wat op dieselfde of baie naby BC het nie.Ek glo daar is meer as genoeg kennis beskikbaar net in sy winkels alleen.

Wonder maar net ;) ;)
User avatar
Burries
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Fri Jun 07, 2013 10:16 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Burries »

Ek het geen idee wat die koste en wetlike aspekte hiervan sal wees nie, maar ek dink hier is meer as genoeg jagters en herlaaiers om hulle op die "map" te sit.
.22 CZ 513
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Klip in die bos?

Post by BLOK »

Gee kans, ek weet hier is twee forum lede wat in die proses is met dit.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Klip in die bos?

Post by mariusr »

Meestal van die punte het patent regte op en jy mag dit dus nie dupliseer nie? :): Om punte te maak het jy fabriek nodig met gevorderde tegnologie en dit kos baie geld om die mark te betree? Koper en ander grondstowwe en masjienerie, arbeid ens is groot kopseer! :o Dis nie sommer van maak nie! :o
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Cobus(Cobb) »

Ek hoor ook 'n rumer ons het een van die dae 'n "jarakal varmint" koeël.....kannie wag nie, ek sit solank my naam neer vir 3 pakkies.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Giepie »

Ek kan nie sien dat daar wetlike aspekte aspekte betrokke kan wees behalwe as daar patentreg betrokke is nie.

Ek dink ook dat dit nie sommer net vir "maak" is nie. Daar het baie navorsing in gegaan, nie net oor die balistiek en materiaal nie, maar ook die vervaardigingsproses.

Sal self nie omgee as iets op daardie standaard plaaslik gemaak kan word nie. Sal graag eerder "Trots Suid-Afrikaans" wil koop en nie afhanklik te wees van ander lander se nukke en grille nie. Wil juis begin met Peregrine, net jammer dit is so duur.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Burries
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Fri Jun 07, 2013 10:16 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Burries »

Met wetlike aspekte bedoel ek maar net dat 'n nuwe vervaardiger sal moet registreer of wat ook al mag nodig wees om dit te begin vervaardig
.22 CZ 513
.243 Sako 85 Hunter
.270 wsm Tikka Super Varmint (oppad)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Giepie »

Ah, verstaan.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Klip in die bos?

Post by Capt. Yoda »

Vir n FMJ koel het jy nie a fabriek nodig nie net n press maar n Varmint koel is seker bq moeiliker

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... l-bullets/

http://accurateshooter.net/Blog/clayvapor01fix.jpg

http://accurateshooter.net/Blog/clayvapor02.jpg

http://accurateshooter.net/Blog/clayvapor03.jpg

http://accurateshooter.net/Blog/clayvapor04.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Klip in die bos?

Post by 3006 »

Kan dit regtig so moeilik en duur wees? Daar is Claw en Quest en laasgenoemde het rebated boat tails wat baie goed groeppeer op 300m uit my plank.
Post Reply