BSA windgeweer skroewe.
Posted: Sun Jun 08, 2014 9:10 pm
Na jarelange navorsing het ek uiteindelik alle inligting bymekaar om skroewe te maak vir die ou BSA
windgewere.
Diegene wat bietjie meer weet van die gewere sal weet dat BSA snaakse "threadsizes" gebruik het vir hul skroewe.
Ek kon die naweek skroewe maak vir BSA Improved model D en BSA Cadet Major.