Page 1 of 1

3006 lading

Posted: Fri Jun 06, 2014 5:15 pm
by LeonS
Middag,

Ek het die volgende gelaai:

Geweer: Remington 3006
Twist: 1:10
Loop lengte: 22"
Hornady SST 125gr punte
S365- 57gr
TPL: 81mm
Doppe: Winchester
Primer: CCI 250

Wat se QL aangaande die druk? Wat is die maksimum wat ek kan gaan?
Waardeer enige terugvoer....

Re: 3006 lading

Posted: Fri Jun 06, 2014 6:54 pm
by tripodmvr
Ek het 58gr S355 gebruik om 'n 125gr Sierra aan te jaag. S365 raak te stadig en die dop te vol vir die ligter koeƫls. Laai egter stadig op in jou geweer.

Re: 3006 lading

Posted: Fri Jun 06, 2014 7:07 pm
by LeonS
Ek het op gegaan tot 59.5gr, maar dan groep hul nie so mooi nie. 57gr skiet 3 skote deur selfde gat
op 70m. Ek het ongelukkig nie n chrony om spoed te meet nie :(