Page 1 of 1

ph kursus gesoek

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:18 pm
by connas26
goeie dag manne

ek is opsoek na iemand wat my kan help om n ph kursus te doen (wil dit baie graag doen )

ek is in die noordwes omgewing naby delareyville en bloemhof

enige antwoorde of opienies kan my pm

baie dankie connas 26